Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Op Terblanche

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 82 resensies vir 2 Op Terblanche
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pierre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Sal weer gaan. Waarde vir geld en baie vriendelike en veilig.

Baie netjies en privaat. Baie dankie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle verblyf by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

2 Op Terblanche
Nkosingiphilesabelo M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosingiphilesabelo M

Good, clean and safe.

Stay was good, although it was for one night.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi there, thank you for your stay with us. We hope to host you for even longer next time.

2 Op Terblanche
Mike B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Vicky was baie bedagsaam. Ons het 2 eenhede bespreek en sommer na die honeymoon-suite verniet ge-upgrade op die aand.

Ons sal definitief weer hier kom kuier.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle verblyf by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

2 Op Terblanche
Izaak S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izaak S

Rustige en veilige atmosfeer.

Als was net soos op die fotos. Miskien kan hulle belê in 'n klein kroeg yskas vir elke kamer. Net om melk en koeldrank koud te hou. Verder was daar koffie en 'n ketel. Die badkamer is lekker groot en die klerekas is meer as voldoende. Die lugversorger werk soos 'n droom en als was skoon en netjies met ons aankoms.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, ons het yskaste in die kamers gehad, maar dan kla die mense dat die '' geluid hulle in die aande pla. So nou het ons die een wat jy in die bar area kan gebruik. Baie dankie vir jou terugvoering. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Jannie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie O

Pragtige gordyne en dekor. Skep indruk van 'n stoorkamer. Beïndruk nie.

Kamer was nie wat ons bespreek het nie. Lyk meer na 'n stoorkamer met 2 dubbelbeddens in die hoeke vasgedruk sodat net aan een kant op en af geklim kan word. Moeilik vir ons ouer persone om oor mekaar te klouter in die nag. Baie beknop met oefenapparaat en allerhande stoorgoed wat die vertrek volstaan. Gastehuis se telefoon lui in die kamer met foon daar. Rekenaar ook in die kamer. Geen ontbyt word bedien nie. Nie eens by aanvraag nie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar Jannie. Ek is nou nie seker of ek die regte mense hier het nie, het julle nie gebel ek en versoek vir 'n kamer met 2 beddens nie? Toe verduidelik ek dat die kamer wat bespreek was, het net 1 queen bed in en ek het 'n baie groter kamer beskikbaar wat 2 queen beddens in het. En dit is hoekom julle toe na daai kamer geskuif is. Dié kamer gebruik ons nie gewoonlik nie, want ons hou dit vir oorvloedige bespreekings. Die rekenaar box by die TV is sodat mense Youtube en DSTV kan kyk want die TV is nie 'n "smart TV" nie. Die oefenfiets is vir die gaste wat graag cardio wil doen voor hulle dag begin. In die kwotasie, vra ons dat julle asb. 'n dag voor inklok moet reel vir ontbyt, want omdat so min mense ontbyt hou ons nie kos aan nie, want dit raak af en dit word gemors. So dan gaan koop ons die bestandele die dag voor die tyd. Ons vra dat julle ons weer 'n kans sal gee om dit reg te maak vir julle en sal 'n gratis ontbyt aanbied en julle in die kamer sit wat julle oorspronklik bespreek het. Het julle eenige van die bogemelde probleme opgebring toe julle in die kamer ingaan? Ons kon julle dadelik oorgeskuif het na die kamer wat julle oorspronklik bespreek het; dit het leeg gestaan daai aand.

2 Op Terblanche
Mariaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Een aand oornag.

Die verblyf het in al ons behoeftes voorsien en ons het goed gerus na 'n lang dag op die vliegtuig. Ontbyt (opsioneel) was uit die boonste rakke.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Tot die volgende keer.

2 Op Terblanche
Rina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Verblyf was gemaklik en skoon. Diens vriendelik.

Sien sterre.

2 Op Terblanche se terugvoer

Baie dankie vir die review. Andre.

2 Op Terblanche
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Eenheid is baie groot en netjies gewees.

Ons het dit baie geniet om by die plekkie te bly. Baie goeie diens ontvang en die eenheid was mooi, groot en baie netjies gewees. Veilige parkeering vir my kar.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar. Dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Tot ons julle weer sien, gaan goed.

2 Op Terblanche
Riaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Ongelooflike waarde vir geld. Puik kliëntediens.

Baie lekker braai-area tot beskikking, naby alles.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Karet T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karet T

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Goeie kliëntediens. veilige parkeerplek.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Elize M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M

Veilige plek en rustig.

Sien sterre.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi
Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle.
Tot volgende keer.
Goed gaan.

2 Op Terblanche
Carrie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie D

Wonderful place to stop over during travel.

If you just need somewhere to stop over during your travels look no further. What wonderful hosts.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Carrie,
Thanks for the review, safe travels and we hope to see you again.

2 Op Terblanche
Jemina G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G

Convenient and closer to the airport.

The place is beautiful and convenient for travelers.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay. We hope to host you again in the near future.

2 Op Terblanche
Cilliers M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers M

Baie goed en lekker.

Netjies en lekker ruim.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir die terugvoering. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Roelien B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien B

Gemaklik en goeie diens.

Vriendelike, tweetalige diens. Dit was 'n wonderlike ondervinding vir twee mense wat nie gereeld reis nie. Ons sal beslis in die toekoms weer soontoe gaan.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Lerato M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Very relaxing.

It was a short stay, however it was quiet. Unfortunately the pool was dirty and could not be used. This might be because of the pandemic. The place was beautiful overall.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Lerato, we just revamped our pool, as it was giving us so much hassle, so next time you come here, you will have a brand new pool that is very pleasing to the eye.

2 Op Terblanche
Sthembile D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sthembile D

A good place to be for studying.

I would like to say thank you so much, it was nice staying there. Your friendliness means a lot, especially knowing well that you left your family, but when you get at 2OpTerblanche indeed the new family is there.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Sthembile
Thank you for the review. We see you gave us 1 star for Value for money. Is there anything that we can approve on to get 5 stars with your next stay.

2 Op Terblanche
Davena E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Davena E

Dit was okay!

Shower met gas was onplesierig. Bad was vuil toe ek daar aan kom. Bed so hard soos 'n klip.

Piet O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet O

Baie rustig en veilig.

Naby besighede en rustig omgewing.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Piet, soos tellephone oproep is die 3/5 vir skoonhuid oor die gaatjies in die badkamer muur waar die handoek rak op was. Ons sal die gaatjies op vul.

2 Op Terblanche
Petrus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Sal net graag wil hê hul moet 'n mens net beter ontvang.

Plek baie netjies, maar sal net graag wil hê die bestuurder of eienaar moet darem net bietjie meer vriendeliker wees en met vertrek het hul net oopgesluit en nie eers gewag tot ons weg is nie net verdwyn.

Yolandi K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K

Vriendelike mense, kamers baie mooi en gesellig en ingerig met alles wat jy benodig.

Sal enige tyd weer in die toekoms 2OpTerblanche gastehuis gebruik. Baie tevrede met woonplek en personeel.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Yolandi, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie gelukkig dat julle, julle self hier geniet het, al was dit vir so kort tyd perk.
Hoop om julle gou weer tesien.
Andre

2 Op Terblanche
Jurie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie L

Baie bekostigbaar en geleë naby alle plekke.

Verskriklike mooi kamers en baie skoon area, veilige parkeerplek, vriendelik verwelkoming en besorg oor hul gaste.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Enid P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Enid P

Goeie diens en rustige atmosfeer

Ek kon rustig na 'n lang dag in die gemak van my kamer rustig verkeer.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Ineke K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke K

Netjies en naby aan lughawe.

Die gastehuis is gerieflik na aan die lughawe en dit was nie moeilik om tot daar te ry nie. Ons is goed ontvang en na ons kamer verwys waar alles netjies en skoon was en aan al ons behoeftes voldoen het. Ons het 'n lekker ontbyt die volgende oggend geniet voor ons vertrek het. Het waarde vir ons geld gekry, baie dankie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Kisbey B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Kisbey B

Skoon en netijes.

Veiligheid bietjie van 'n probleem met deure van een kamer na ander kamer, maar verder lekker gebly en waarde vir geld.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle verblyf met ons.

2 Op Terblanche
Alpheen P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alpheen P

Pleasant stay.

We enjoyed our stay. Our unit was neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons eenheid was netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Marinda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Heerlik ontspannend.

Ons was vriendelik verwelkom en ons het heerlik ontspan en alles geniet.

2 Op Terblanche se terugvoer

Goeie dag Marinda,

Baie dankie vir verblyf hier by ons. Hoop om julle weer te sien.

2 Op Terblanche
Caren V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Baie lekker gebly.

Baie lekker geslaap en gekuier.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Dirk M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Beslis waarde vir geld.

Sal enige tyd weer hier kom bly.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Marie Q - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Q

Heerlik.

Sal definitief weer daar oornag!

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, Baie dankie, bly om te weet dat alles reg was vir julle. Tot volgende keer. Goed gaan.

2 Op Terblanche
Jacques S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Alles wat ons wou hê.

Eienaar was baie behulpsaam en tegemoetkomend.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Jacques,
Baie dankie vir julle. Hoop op julle weer tesien.
Goed gan,
Andre

2 Op Terblanche
Rosslyn B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosslyn B

A home away from home.

Beautiful house. The main bedroom is quite big, the owner was very nice and accommodating and ensured that we had everything that we needed. It's a nice ,quiet and safe area close to lots of shopping centers and the East Rand Mall. Also near the airport, Emperors Palace, Carnival City and News Cafe. You also don't wait that long for an Uber. I'll recommend it anytime.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Rosslyn,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons was baie gelukkig met julle hier en sal julle enige tyd weer by ons wil ontvang.

Lekker dag verder!

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Jeffrey H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey H

Ligging, veiligheid, netheid eersteklas.

Dankie Andre vir jou lieflike plek, word hoogs aanbeveel.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Jeffrey,

Baie dankie vir die compliment. Gaste soos jy maak dit die moeite werd om in die industrie te wees.

Hoop om jou weer te sien.

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Thomas G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G

Baie netjies en altyd lekker en dis 'n baie mooi plek.

As jy by die hek in draai sal jy baie vriendelik gegroet word en gehelp word en als sal verduidelik word. Die diens is baie goed. Die swembad se water is net reg. Die kamers is stunning en netjies. Dis baie goeie plek as jy net wil rus en weg kom.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Thomas,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Alles van die beste.

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Helen B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Nice clean place. A bit cold in winter with all doors open in open-plan area and to get to bathroom.

Good value clean accommodation and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker, skoon plek. 'n Bietjie koud in die winter met al die deure oop in 'n oopplan-area en jy moet badkamer toe gaan.

Goeie waarde, skoon verblyf en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, thanks for you review. The rooms is equipped with a heating panel and electric blanket, unfortunately heating in the bathrooms is not common in South Africa.

2 Op Terblanche
Darryl P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl P

My stay was very good.

Place is beautiful and also very quiet.

2 Op Terblanche se terugvoer

Dear Darryl,

We are happy to hear that you enjoyed and relaxed a bit during your stay. Hope to see you again.

Safe travels.

Regards,
Andre

2 Op Terblanche
Shaun P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Pleasant and peaceful.

Not ideal for business travel. Can’t serve breakfast at 7.30. Most of us have to be on the road to get to the office before that time.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Shaun,

I'm sure there must have been a misunderstanding. Our breakfast starts at 6 am and we also offer to do takeaway breakfast boxes for those who choose to leave before 6 am. This has been a standard ever since we opened.

Andre

2 Op Terblanche
Cobus P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus P

Eienaars was vriendelik en die area is lekker stil. Daar is baie eetplekke in die omgewing.

Daar is baie eetplekke in die omgewing. Ek sou graag 'n lessenaar in die kamer wou gehad het, omdat ek daar was vir 'n 5 dag-kursus, maar ek het sommer in die kroegarea by die groot tafel gestudeer.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Cobus,

Ek oorweeg dit sterk om lessenaars in die Blou en Rooi kamers te sit, dis al wat ek kort om 4 sterre te kry, maar dan moet ek muur afbreek om die kamers groter te maak. Miskien in die toekoms.

Verder is ons bly jy het jou self hier geniet.

Alle voorspoed voorentoe,
Andre

2 Op Terblanche
Michelè D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelè D

Nie gelukkig.

Weet nie of als skoon is nie, bv. handdoeke hang agter badkamerdeur, nie soos ander B&B waar dit op bed lê nie. Kan ook nie die kamerdeur na gang sluit wat na badkamer toe gaan nie, voel daarom onveilig. Buite veilig met alarms. Volgens advertensie was ontbyt ingesluit. Dit nie so voorgekom nie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Michelè,

Dankie vir jou terugvoer.

Die kamers word gediens en alles is skoon.

Dit word by verskeie afdelings op die webtuiste genoem dat ontbyt beskikbaar is maar nie ingesluit word by die tariewe nie. Dit word ook so aangedui op die kwotasie wat julle aanvaar het.

Groete
2OpTerblanche

2 Op Terblanche
Ben S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Nie voldoen aan verwagtinge nie.

Stukkende handdoekreling in badkamer. Bed vir derde volwassene baie klein, dalk vir 'n kind, maar nie 'n volwassene nie. Verdien nie driester gradering nie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Ben
Die personeel het my laat weet dat julle die handdoek reeling gebreek was na julle uit gecheck het. Dit was reg terwyl julle in gecheck het. Julle het dit nooit aan gemeld terwyl julle hier was nie.
Dit word gewys dat die tweede bed 'n slaapbank is, voor julle bespreek het. Ons is baie jammer dat 'n handdoek reeling julle verblyf met ons bederf het.

2 Op Terblanche
Riaan N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan N

Stukkende goedere. Onprofessioneel.

Nooit weer nie. Mense is deurmekaar. Foto's is nie waar van advertensies nie. Gebreekte toerusting, bedlampies stukkend, stort buitewerking en meer.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Riaan,
Ons het jou gebel op die dag van check in om telaat weet dat die kamer van voorige gaste dit in n toestand gelos het. Ons het vir jou n keuse geger van jou geld terug of by ons ander gaste huis 4 op Fick te laat bly. Jy het gekies om na 4 Op Fick te skyf. Daar was geen klagtes van jou kant af toe jy hier was nie. Ons kan nie help as jy nie praat nie.

2 Op Terblanche
Elaine Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine Z

Goeie waarde vir geld.

Lekker naby aan die lughawe, skoon geriewe, alles wat jy benodig.

Thomas G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G

Dit was baie lekker, baie netjies, was baie tevrede.

Dit was baie netjies. Die kamer was grooter as wat ek gedink het. Die dekor was rerig stunning en die ligging baie nice. Baie mooi en veilig. En baie goeie diens, baie vriendelik gewelkom en gehelp en als verduidelik.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Thomas.
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien.
Goed gaan,
Andre

2 Op Terblanche
Hennie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Gerieflike verblyf naby lughawe.

Ek het heerlik gebly by 2OpTerblanche. Dis gerieflik naby die lughawe en was presies wat ek nodig gehad het vir ‘n aand tussen 2 vlugte. Kamer was mooi skoon en netjies.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Hennie. Ons is bly ons kon jou oorstop hier by ons hê. Tot ons mekaar weer sien. Veilig rys.

Andre

2 Op Terblanche
Lourens G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens G

Aangenaam.

Dit was skoon en netjies terwyl die diens uitstekend was. Beslis die geld werd en ons sal dit met graagte aan vriende aanbeveel.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Lourens,

Baie dankie vir jou terugvoer. Tot ons mekaar weer sien.

Goed gaan.

2 Op Terblanche
Lynn D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn D

Netjies.

Goeie waarde vir geld en netjies.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Lynn,

Dankie dat jy by ons gebly het. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.

Tot volgende keer.

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Lourens E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens E

Gemengde gevoelens.

Die verblyfplek het drie toetse gefaal. Enkellaagtoiletpapier, slegte stort en swak kommunikasie. Ek het ook 'n ring daar vergeet en niemand het my daaroor probeer kontak nie.

2 Op Terblanche se terugvoer

Ek is jammer om te hoor dat ons dienste nie na wense was nie. As gaste iets hier agterlos, word dit veilig gestoor vir 6 maande. Julle is meer as welkom om dit te kom haal. Ons handhaaf 'n 3-ster standaard; enkellaag is aanvaarbaar.

2 Op Terblanche
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sophie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie S

All in order.

Had a perfect time. Will book again.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi. Thanks for good review. Safe travels.

Andre

2 Op Terblanche
Mariska K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Verblyf was netjies en veilig.

Die diens was vriendelik. Die verblyf was netjies en skoon en veilig.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hallo julle. Ons is bly om tehoor alles was reg vir julle hier. Tot ons weer ontmoet. Veilig ruis.

Andre

2 Op Terblanche
Linda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons het oornag en is vriendelik ontvang al was ons eers 20.00 daar. Ons verblyf was baie netjies en gerieflik.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Linda.

Bly julle het jul self geniet hier. Tot volgende keer.

Andre

2 Op Terblanche
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Melany P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany P

Die gaste het die verblyf baie geniet. Die plek was baie netjies en hulle het baie welkom gevoel met die gasvryheid van die gasheer.

Die gaste van Nieu Seeland en Kaapstad wat by die gastehuis gebly het was baie beïndruk met die gastehuis. Hulle was goed verwelkom en het sommer tuis gevoel. Die plek was baie netjies en die ontbyt het hulle ook baie geniet.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Melany. Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien. Goed gaan.

Andre

2 Op Terblanche
Hannes D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Skoon, netjies, veilig en word goed bestuur.

Die plek is baie netjies. Smaakvol gemeubileer. Goeie waarde vir geld. Bestuurder by vriendelik en behulpsaam. Kan plek aanbeveel en sal weer daar bly.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar Hannes. Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak dit sommer die moeite werd in die industrie. Julle is altyd weer welkom.
Tot volgende keer.
Andre

2 Op Terblanche
Lizél S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizél S

Aangenaam, baie netjies, skoon en smaakvolle verblyf met vriendelike gashere.

Gastehuis was baie aangenaam, skoon, baie netjies en smaakvol. Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap!

2 Op Terblanche se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Tot volgende keer.

2 Op Terblanche
Elias A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elias A

It's nice place to be.

I really enjoy being there and André, the manager, is so friendly and kind.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi. I'm happy to hear everything was ro your liking. Till we meet again. Safe travels.

Andre

2 Op Terblanche
Leon K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Goeie ligging, naby aan die gebied waar ons wou wees.

Goeie ligging na aan die Lughawe, Boksburg, Edenvale en Germiston. Die gas warm waterstelsel het so bietjie gepla, want die stort was of te warm of te koud. Spek en eiers sou ook heerlik gewees het vir ontbyt. Goeie sekuriteit. Algeheel: Goeie waarde vir geld.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar, baie dankie vir die terugvoering. Soos die kwotasie wat julle aanvaar het, noem ons dat dit 'n kontinentale ontbyt is.

2 Op Terblanche
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco V

Diens swak.

Aankoms was hoflik en ek het dadelik my uitstaande fooi betaal. Ek het onmiddellik betaal en moes kleingeld kry, maar het tot nou toe geen kleingeld ontvang nie. Dis die eerste keer dat iemand nie my kleingeld gee nie. Verder is ontbyt voorgesit maar geen voorsiening is gemaak vir iemand wat nie brood eet nie. Dis ook nie gevra nie, dis net aanvaar. Ek het 'n slegte ervaring gehad en ek reis baie vir werk en plesier. Die gas geyser se instruksies op die muur verskil van die instruksies wat die persoon gegee het. Gelukkig na 'n paar minute se gesukkel het ek effens warm water kon kry. Dit is beslis nie die prys werd nie met die geyser wat so swak is nie. Die televisie kan net sekere kanale opvang. Die dekodeerder is iets nie bekend nie, dus het ek geen TV gekyk nie. Ek is baie teleurgesteld in die ondervinding van R490 per nag met sulke diens. Ek sal dit eerder verwag van 'n baie goedkoper plek of backpacker.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar Jaco,

Ons is baie jammer dat ons jou verontrief het.

DIt word gemeld in die kwotasie dat ons 'n kontinentale ontbyt gee. Dit is ook genoem dat ons OVHD vir die TV's het. Jy het ook nie gepraat toe jy hier was nie, ons sou jou dadelik gehelp het met enige versoek. Stuur asb jou bankbesonderhede dat ons 'n oorbetaling kan doen.

2 Op Terblanche
Lydia M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Baie dankie vir jul aanpasbaarheid met inkloktye. Vriendelike diens.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar. Ek is baie bly julle het julle bly met ons geniet. Tot volgende keer.

2 Op Terblanche
Simone B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Aangenaam.

'n Badkamerdeur sou gaaf wees. En dit mag dalk 3 slaap, maar die 3de persoon moet weet hy slaap op 'n bank.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Simone, in die Main kamer se beskrywing staan daar "3/4 couch" vir die 3de persoon, maar anders is ons bly julle het lekker gekuier hier by ons. Tot volgende keer.

2 Op Terblanche
Izan C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izan C

Gerieflik naby die lughawe.

Vriendelike ontvangs en pragtige kamers! Heerlike ontspanne atmosfeer en sentraal geleë.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Daar Jaco, baie dankie vir jou bly met ons. Hoop om julle weer gou weer te sien. Julle is altyd welkom. Voorspoed met die nuwe kleintjie.

2 Op Terblanche
Noxy K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxy K

Outstanding and exquisite accommodation.

It was a very clean and welcoming and quiet place. We enjoyed our weekend stay. The room was amazing and very beautiful. We recommended it to all our friends.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Noxy,
Was wonderful to have you guys over.
Till we meet again. Go well.

2 Op Terblanche
Hanri M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M

Fantastiese verblyf!

Heerlik gebly, sal enigeen aanbeveel om hier te oornag.

2 Op Terblanche se terugvoer

Beste Hanri,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Amanda S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ongelooflik!

Dankie dat ons by julle kon tuisgaan. Ons het heerlik gebly alles was skoon, netjies en baie veilig. Ek sal dit sterk aanbeveel vir enige persoon om daar tuis te gaan, veral vir dames wat alleen reis en verblyf benodig. Dit is 'n veilige omgewing.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Daar, baie dankie vir die goeie terugvoering, was baie lekker om julle hier te hé, julle is enige tyd weer welkom. Andre

2 Op Terblanche
Marietjie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Skoon, netjies en gasvry.

Sal 2OpTerblanche beslis aanbeveel.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Amanda. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir goeie terug voer. Maak dit alles die moeite werd.

2 Op Terblanche
Lizette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Was absoluut die moeite werd.

Baie ruim kamer met al die nodige geriewe.

2 Op Terblanche se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer. Eks baie bly julle het die bly hier by ons geniet. Hoop om julle vinnig weer te sien. Goed gaan tot dan.

2 Op Terblanche
Leoni S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Groot bederf.

André dra 'n mens op die hande en geen versoek is te groot nie. Hy doen ekstra moeite. Die kamer is baie netjies en die omgewing stil en rustig en naby restaurante, sentrums ens. Lekker ontbyt.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Leoni,

Baie dankie vir jou kompliment, waardeur goeie terug voer.

Groete,
Andre

2 Op Terblanche
Hennie M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Ons het terdeë geniet.

Die ontvangs en behulpsaamheid van Hennie en sy vrou was great. Ons het lekker gesels en sal sekerlik weer 'n besoek aan 2OpTerblanche doen.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar Hennie. Hoor daar was 'n issue met die Blou kamer se stort. Soos aan gedui, laat ons dadelik weet oor die stort. Dit help ons nie dat jy eers praat wanneer julle uit check nie. Dis gas geysers wat 'n bietjie anders werk as normale geysers. Sodra jy dit gekop het sal jy geen probleem het nie. Baie jammer daar oor.

2 Op Terblanche
Pieter B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Heerlik!

Baie dankie vir julle goeie diens. Ons sal enige tyd weer van julle gebruik maak en ons beveel die plek vir enige iemand aan.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Hettie, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Andre

2 Op Terblanche
Charniné P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charniné P

Dit was rustig en veilig en ons sal dit aanbeveel.

Was baie lekker, die bad se water was net nie warm nie, maar die stort was darem warm gewees. Ons moes vroeg gegaan het weer, so het 'n wegneempakkie gekry vir ontbyt. Sou ontbyt verkies het teenoor die soetgoed en chips in die wegneempakkie. Was nie bewus dat ontbyt eers 9 uur bedien word op 'n Sondag toe ons na 8 uur uit is nie. Verder was als baie lekker.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Daar, dis nie 'n standard om 'n ontbyt pakkie te kry nie, ander plekke sou julle laat loop het sonder enige etes. Baie bly dat julle lekker geslaap het.

2 Op Terblanche
Nindo M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nindo M

The hospitality was excellent, location great.

We had a wonderful time at this guesthouse, the owners and family are friendly people. The location is great and very clean place.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi there,

We are glad you enjoyed your stay here, we hope to see you soon again.

Andre

2 Op Terblanche
Mark F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark F

Baie aangenaam.

Het baie lekker gebly, maar was 'n bietjie teleurgesteld toe ek vir 'n tweede keer daar bespreek. Die tarief vir die blou kamer is dieselfde as vir die main room, maar daar is geen lugversorging in nie en ook die warmwatertoestel (geyser) is werklik nie geskik nie. Die water is of baie warm of yskoud.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar. Ons tariewe is dieselfde op al ons kamers. Eerste een wat bespreek kry hom. Die gas geysers het instructions om hoe om dit te gebruik teen elke stort.

2 Op Terblanche
James R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James R

Ongekende waarde vir geld.

'n Gastehuis waar ons onmiddellik tuis en welkom gevoel het.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar At,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Andre

2 Op Terblanche
Nicole M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Netjies, skoon, gerieflik en veilige parkering.

Alles baie netjies en gerieflik. Ons kon vroeër inklok, wat dit vir ons maklik gemaak het om nie heeldag met ons tasse rond te ry nie. Daar was 'n probleem met warm water, maar glo dit was net tydelik. Ons sal dit aanbeveel vir sy goeie prys!

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Lekker dag verder.

2 Op Terblanche
Claudine W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine W

Gemaklik en rustig.

Die kamer en gastehuis as geheel is baie netjies en skoon, maar die stort werk nie so lekker nie. Goeie diens gekry.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Claudine. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is nou in die process om die Gas Geysers te vervang, ons besef dis 'n probleem. Maar verder is on baie bly jy het lekker gekuier.

2 Op Terblanche
Leon J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J

Great accommodation for the casual traveller.

The main room was awesome. However, attention to small details in so far as maintenance is concerned. Bath towel rails were loose and fell down when towels were hung. Clothing rail in change rooms was loose and had missing screws. The privacy of the bathroom area cannot be assured because no sliding door is in position.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Leon.
Thanks for your feedback. We will be sure to have a look at the screws and towel rail.
Andre

2 Op Terblanche
Erna F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erna F

Veilig, skoon, netjies maar aandag kan gegee word aan die verhittingstelsel en sigbaarheid van personeel.

Moet sê, die stort se verhittingstelsel het nie vir ons gewerk nie dit was 'n groot irritasie. Indien die gastehuis kan belê in 'n ordentlike geyser-stelsel sal dit beter wees. Die stort verhitter se vlam het ontydig afgegaan vernaamlik in die winterweer. Stel voor dat personeel meer sigbaar is vernaamlik tydens etes.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Erna. Dankie vir jou terugvoering. Ons het onlangs al die gas warm water heaters laat diens. Ons sal weer daarna kyk. Meeste gaste hou nie daarvan dat staff om mense drentel nie, dus bly ons uit die gaste se pad terwyl hulle hier is.

2 Op Terblanche
Elané V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elané V

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en goed geleë.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar, baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om jou weer gou hier by ons te sien.

2 Op Terblanche
Amanda B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Lekker geslaap en waarde vir geld.

Baie lekker geslaap, goeie gehalte beddegoed. Het kospakkie vir volgende oggend gekry omdat ons baie vroeg uit is. Hou glad nie van gas geyser nie - dis te warm of te koud.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Lekker dag verder.

2 Op Terblanche
Natashia W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia W

Uitstekend.

Die verblyf was baie lekker. Sou 'n buffet ontbyt geniet het soos bespreek was, maar nou ja. Sal aanbeveel dat die mense bietjie vriendeliker is.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi daar. Dankie vir jou terugvoering. As jy gaan kyk na die beskrywing en op die kwotasie wat na jou gestuur is, staan daar kontinentale ontbyt met n beskrywing van wat 'n kontinentale ontbyt is. Baie jammer oor die misverstand.

2 Op Terblanche
Dass H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dass H

Andre is a good host, the place was quiet and comfortable.

We were happy with the accommodation. We were out at a church conference during the day, hence we cannot say much about the other facilities. The breakfast is continental, it was fine.

2 Op Terblanche se terugvoer

Hi Dass, thanks for review. Thank you for staying with us. Breakfast, as per your quote that was sent to you, does stipulate continental breakfast and even has a description of what a continental breakfast is.

2 Op Terblanche
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terblanchestraat 2, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8bc11850b8c1bcaaa08590ed402cc122aa5fe5c9baabd2ede30466c6634cf880d178b49d682c9ee7aca575a20bf0ccd9ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 2 Terblanche Road Bardene 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.177455386449 28.265515565872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang