3 Barrack Lane Self-Catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracklaan 3, Kasouga, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Barrack Lane Self-Catering is 'n vakansiehuis wat in die kusdorpie Kasouga geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein groepie vriende of familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en die omliggende area kan geniet.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe en 'n omsetter. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 500 m vanaf die strand. Winkels en restaurante is in die naburige dorpe, soos Port Alfred wat sowat 19,8 km ver is en Kenton-on-Sea wat sowat 11,9 km ver is, beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Barracklaan 3, Kasouga, 6191, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kasouga Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracklaan 3, Kasouga, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang