4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Lagoon Drive, Unit 3 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 Cormoran is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Umhlanga, KwaZulu-Natal. Die grondverdiepingwoonstel is op die promenade en is ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Hierdie dubbelverdieping-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, 'n TV, lessenaar en etenstafel. Dit lei na die stoep met 'n etenstafel en braai. WiFi is beskikbaar.
Daar is lugversorging regdeur die woonstel, 'n gemeenskaplike swembad, 1 veilige parkeerplek op die perseel en direkte strandtoegang. Dit verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wadih Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 80 Lagoon Drive, Unit 3 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Cormoran het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Lagoon Drive, Unit 3 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang