Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Durban Street

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durban-straat 3, Bedford, 5780, 5780, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Durbanstraat 3 bied bekoorlike oornagverblyf op die eienaar se perseel in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap.

Hierdie ruim oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Buite is daar 'n lieflike binnehof met 'n sitarea vind. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Alhoewel die verbyf op die eienaar se perseel is, geniet gaste volkome privaatheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Durban-straat 3, Bedford, 5780, 5780, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durban-straat 3, Bedford, 5780, 5780, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2caf153885dbb3faa675588148f6d9c33628509cbcf426affa11f7be010cc1bf194bcafd64eb71a8ed489ea05638530a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 Durban Street Bedford 5780 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.679304920205 26.084246047222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang