3 on Cliff
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een dag se huur sal ook steeds by die faktuur gevoeg word na bevestiging van bespreking. Hierdie terugbetaalbare breekskadedeposito sal binne 5 dae na jou vertrek aan jou terugbetaal word minus enige breekskade wat dalk voorgekom het. Alle breekskade sal van hierdie deposito afgetrek word.
'n Bykomende registrasiefooi word gehef.
Daaglikse skoonmaak is beskikbaar teen 'n daaglikse fooi. Laat weet asseblief indien u hierdie diens benodig.
'n Wildkykvoertuig is beskikbaar teen 'n addisionele fooi. Laat weet asseblief indien u hierdie diens benodig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang