Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Umzimkulu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Noeline D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Perfect! A pleasant and comfortable stay, with wonderful and friendly service at all levels. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Awesome woonstel. Baie dankie aan Lana vir jou plekkie. Dit is 'n awesome plek en gaan beslis weer daar kuier. Beste see-uitsig en woonstel is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Baie dankie, so bly julle het geniet!

Grant W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Asemrowend! Die verblyf was so heerlik by 3 Umzimkulu. Ons sal die eenheid baie sterk aanbeveel. Die uitsig is net so mooi! Ons het baie lekker daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Dankie, ons is so bly jy het die eenheid so geniet. Ons kan nie wag totdat jy weer kom kuier!

Anika K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful and comfortable: we had everything we needed in the unit - games room . Beautiful views from the veranda, and a beautiful beach. It was very quiet and peaceful with not many people on the beach. There were lots of shells to pick up, and the granny pool was amazing for the kids to swim. Will definitely take the 8-hour drive again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Dear Anika, Thank you so much for the review. I hope you and your family visit again soon - perhaps for a celebratory holiday!

Nhlakanipho M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Excellent. We were all happy. Thumbs up for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het 'n heerlike vakansie gehad by 3 Umzimkulu. Die eenheid het fantastiese see-uitsig. Dit is wel bietjie kleiner as wat dit op die fotos lyk, maar groot genoeg vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Thank you Marika, we are always glad when our guests enjoy their stay!

Carika Elizabeth U
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Goed vir die siel. Baie lekker, mooi skoon, pragtige view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Baie dankie Carika!

Chazelle N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Well decorated unit. Relaxing atmosphere. Comfortable, safe and great sea view. Amazing place to stay and the host was gracious. The complex manager provided us excellent service. Would definitely revisit 3 Umzimkulu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
Dear Chazelle, Thank you for being such awesome guests. We are so glad you enjoyed your stay. We try to make improvements each year to ensure you have a comfortable stay - but it's our view that wins hands down!

Lillian K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We had a beautiful and great time. It was comfortable, relaxing, and the staff was friendly. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
3 Umzimkulu
So glad you enjoyed your stay, Lillian.

Desire M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Hierdie was die perfekte huis vir ons as gesin. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dbd9641c0914e890cca38696be62f0254505cb56d5e6b75aa7f784ede4fdeacd69a49dc65fc9c47476235aa97beba71161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 3 Umzimkulu Mangrove Beach Estate 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.659575956497 30.515526128472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang