303 Namaqua House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burg-straat 36, Namaqua House, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 035 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
303 Namaqua House is in die hartjie van Kaapstad se middestad geleë en is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit sentraal geleë is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Die verblyf is net 'n entjie vanaf Seepunt, Tafelberg, Kampsbaai en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Fazela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Burg-straat 36, Namaqua House, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burg-straat 36, Namaqua House, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap