Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3040 on Freshwater

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir 3040 on Freshwater
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zuko J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuko J

Fantastic.

Very relaxing environment.

Mariska M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Amazing.

Wonderful, host was so kind and helpful.

Charmelia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmelia J

Lovely & relaxing with everything we needed.

Hubby & I had a lovely, relaxing stay at this beautiful little place So nice waking up to the beautiful sounds of the birds & surrounded by the beautiful plants & trees! A short walk took us onto a beautiful beach The host was very friendly & super helpful! We will definitely be going back to this little gem.

Hannelie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Pragtige eenheid en tuin. Sal weer wil gaan.

Ek het in die Gecko-kamer gebly, en behalwe vir die pragtige dekor is die eenheid baie netjies en prakties met alles en nog meer wat mens kan benodig. Die tuin is pragtig en skep 'n rustige, verwelkomende atmosfeer. Die gasvrou is baie behulpsaam, vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Veilige parkeerplek. Hou in gedagte daar is 'n paar trappe om te klim na die kamer, maar dit is die moeite werd.

Mphumzi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphumzi M

Wonderful.

Private peace of mind, no noise, wonderful. Just what we needed.

Jan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Lekker en rustig!

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was uitstekend. Sy het baie moeite met ons gedoen (paaseier soektoeg vir ons 4-jarige in die tuin + 'n karretjie en grafie vir die strand vir ons seuntjie geleen). Die plek was netjies en skoon. Die kombuis het al die nodige benodigdhede. Dit is 'n knap plekkie.

Donovon C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovon C

Private, clean and well equipped, great service.

Fantastic escape, a few steps to climb but so worth it.

Carin V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Lovely accommodation in beautiful surroundings.

Very well-furnished accommodation, private and peaceful. Considerate and caring hostess. Close proximity to the beach and lovely walks. Highly recommended!

Jacobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Uitstekend.

Baie vriendelik en baie goeie diens, sal altyd teruggaan soontoe.

Nicholas B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B

Hospitable host. Beautiful and well equipped cottage.

Serene surroundings and beach within walking distance. Will definitely return soonest. Exceptional stay. Hospitable host. Beautiful and well-equipped cottage. Serene surroundings and beach within walking distance. Will definitely return soonest.

Ian & Analda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Analda D

Lovely tranquil area close to the ocean.

Our hostess, Sunami, was amazing - we were upgraded to a bigger unit when we arrived and we had a wonderful stay.

Samantha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Baie lekker oorgeslaap.

Baie dankie vir alles. Vriendelikheid en gasvry. Baie dankie vir al jou moeite om my dogter se vanity-case te stuur met die courier Ballito toe. Waardeer dit erg baie.

Amanda H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Our host, Sunami, ensured we had a truly memorable 2-week stay at 3040 on Freshwater, and enjoyed discovering all the many assets of Port Alfred, from the beaches to the great restaurants, as well as the spectacular nearby rivers.

Our accommodation was very comfortable and in keeping with the true beach holiday expectations. The only recommendation would be to provide loungers for the apartment we were staying in to facilitate late afternoon post-beach reading in the afternoon sunshine! And to make the most of the privacy of the well-cared-for garden! This is not a criticism at all, just a suggestion!

John N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N

Welcoming, friendly, very good.

Very helpful and fulfilled all our needs. Lovely place.

Keith F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F

Dit was 'n fantastiese kuier. Die huis waarin ons gebly het, was baie mooi.

Ons het meer gekry as waarvoor ons betaal het. Met aankoms was ons akkommodasie opgegradeer. Die akkommodasie is baie mooi en het alles wat 'n mens in 'n huis nodig het. Die area waarin akkommodasie geleë is, is baie rustig. Sanumi is 'n uitstekende gasvrou en baie gaaf.

Jaco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie vriendelik.

Van aankoms tot vertrek was ons bederf deur ons gasvrou. Die akkommodasie is goed toegerus en antwoord op die meeste van ons behoeftes. Waterbeperkings is jammer en onwrigtend, maar die gasvrou was baie behulpsaam.

Nosipho N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho N

Warm, welcoming and safe environment.

Awesome stay. Was well taken care of by the owner. Beds were super comfortable.

Clint B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint B

It's been an excellent stay.

Port Alfred is 1 of the best.

Mcadam S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcadam S

It has a real tranquil vibe.

It is the best place if you want to relax your mind and just want peace and quiet.

Natasha V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie lekker gekuier, die kinders het dit baie geniet!

Sien sterre.

Marita P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Baie lekker gewees.

Baie skoon en netjies, die swembad is 'n absolute bonus. Maak jou net reg vir n stywe klomp trappies na eenheid en hou die vensters toe, die apies baljaar behoorlik daar! Baie vriendelike gasvrou en hulpvaardig, sal enige tyd teruggaan. Port Alfred strand is ook baie mooi en skoon.

Charmaine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Fantasties.

Netjies, skoon, vriendelik en heerlike stilte.

Zimkita Mbali S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zimkita Mbali S

It was a relaxing and refreshing stay.

Very relaxing and quiet.

John S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Heerlike blyplek. Eenvoudig, maar voldoende.

Die kothuis was heeltemaal voldoende met alles wat mens nodig gehad het. Ons is deur die gasvrou op eg vriendelike basis verwelkom. Beurtkrag het dinge moeilik gemaak, maar dit was Eskom. Vir ouer mense soos ons sal ek nie die plek aanbeveel nie omdat daar geweldig baie trappe is om te klim, maar ek moet byvoeg dat die gasvrou helpers aangebied het om ons goed bo te kry.

Pierre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Was gerieflik geleë, skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ons versoeke akkommodeer. Goeie waarde vir geld gegewe waarna ons op soek was.

Mbulelo J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mbulelo J

No access to TV due to poor connectivity and limited package.

Very boring environment with no access to TV. Not an ideal place to unwind.

Adele W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Vriendelik, gerieflik, netjies en sal aanbeveel.

Ek sal 3040 on Freshwater beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Gerieflike en baie netjies.

Jacomina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina V

Fantasties en perfek!

Verblyf is besonders toegerus en versier, uiters gemaklik en huislik. Die ligging is uitstekend en die gasvrou en haar man het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit voel of mens 'n stukkie van jouself daar los. Ek beveel 3040 on Freshwater ten sterkste aan! Bravo Sanumi en span!

Hendrik W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W

Baie rustig en goed vir die siel.

Ons het dit baie geniet, veral die stilte, die netheid van die plek en goeie gasvrou.

Richard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Was lekker rustig en netjies. Sal dit aanbeveel.

Goeie fasiliteite. Baie veilig en privaat.

Ursula G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula G

Lekker rustig en veilig gekuier.

Vriendelikheid en baie gasvryheid ontvang. Plek is baie skoon en netjies.

Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Rustige, netjiese akkommodasie binne loopafstand van die strand.

Vriendelike gasvrou.

Juandri N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juandri N

Sanumi was 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Plek is netjies en skoon.

Ek sal nie aanbeveel vir ouer mense nie, die stylte tot by die huis was baie styl en die parkering was baie klein.

Piet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Die akkommodasie was redelik basis maar effektief.

Die eienaar het haar bes gedoen om my tuis te laat voel.

Magda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Rustige wegbreek.

Sanumi gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Eenhede is mooi skoon en elk met sy eie identiteit. Mens kan lekker ontspan. Daar is baie trappies tot by die eenhede. Die strand is pragtig.

Antoinette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Vriendelik, skoon, hulpvaardig.

Sal beslis weer gaan,

Erna H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna H

The unit was quite spacious.

The climb from the parking area up to the unit was quite difficult, especially in the rain.

Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Heerlike paar dae in Port Alfred

Sanumi is wonderlike gasvrou, home away from home. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Willie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Vriendelike, aangename en hulpvaardige mense.

Baie lekker en rustige omgewing.

Wikus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus V

Oorgeslaap vir besigheid.

Naby strand en met pragtige tuin. Toegang tot klein swembad wanneer die swembad eenheid nie bespreek is nie. Skoon, netjies, rustic.

Yvonne S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Die rustigste naweek ooit!

Die idee was time-out en dit was presies wat ek gekry het! Die ligging is fantasties, dis heerlik stil met net die see wat jy hoor. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Beddegoed, handdoeke, kussings - alles wat perfek. Eenhede is ook baie privaat. Sal beslis aanbeveel en sal weer teruggaan. Die trappies/bult tot by die eenheid is lekker styf, maar mens word ingelig vooraf so dis geen verassing nie. Vat maar net 'n ietsie vir muskiete saam.

Celeste P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

'n Paradys.

Wonderlike vriendelike gasvrou. Sal dit net nie aanbeveel vir mense ouer as 60 nie, tensy alternatiewe reëlings gemaak word om te help met die bagasie. Baie steil opdraandes tot bo by die blyplek.

Tracy M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Accommodation was spectacular and comfortable! Home away from home. Sanumi was an excellent host. We will definitely be back!

Accommodation was lovely, and Sanumi made sure we had everything we needed for a very comfortable stay. The Guesthouse is located close to all amenities as well as the beach. It felt like home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was fantasties en gerieflik! Huis weg vanaf die huis. Sanumi was 'n uitstekende gasheer. Ons sal beslis terug wees!

Verblyf was pragtig, en Sanumi het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het vir 'n baie gerieflike kuier. Die gastehuis is naby al die geriewe sowel as die strand. Dit voel soos jou huis weg vanaf die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Claire T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire T

Beautiful accommodation and very peaceful.

Will definitely return!

Nomfundo M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo M

We had a lovely time.

The room was clean and beautiful. Loved the the pool. Service was the best. I will definitely go back.

Miranda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda S

Home away from home. Well equipped and warm reception.

Port Alfred is such a beautiful place with cool sea breeze.

Zoliswa Dubase D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zoliswa Dubase D

Value for money.

Clean, friendly. Self-catering should have ironing board and iron, this was missing. Not conducive for the elderly and disabled.

Glenn K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn K

Magic. Sanumi is die ene gasvry. Baie dankie.

Geen klagtes nie. Sal aanbeveel as blyplek. Baie vriendelik verwelkom deur Sanumi.

Sindiswa F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa F

The place is very nice and fresh, very nice scenery.

The place was fully booked but there was no noise, the old stuff really looked nice though, the gas part for the geyser. Water was lukewarm. The owner and the manager very friendly and tend to all our needs.

Renata B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B

Beautiful and comfortable accommodation.

The accommodation felt like home away from home. We were absolutely comfortable and relaxed. We had everything we needed right there. We will most definitely be back.

Billy B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B

Stil, skoon, rustige veblyf in die mooiste omgewing.

Sanumi, jy is 'n uitstekend gasvrou. Dankie vir die skoon verblyf. Julle tuin is onbeskryflik netjies en mooi! Ons was jammer om weg te gaan. Het elke dag daar geniet en kan jou gasteverblyf aanbeveel.

Naas P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas P

Baie mooi en goed toegerus.

Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Hoor die see van die huis af.

Tjaart C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Ruim en gerieflik.

Baie aangename en vriendelike gasvrou. Die kamer waarin ons gebly het voldoen heeltemal vir 'n selfsorgsituasie. Die omgewing is pragtig. Sal weer hier wil bly.

Harry V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Te kort.

Port Alfred is ten minste 'n week se kuier werd. Volgende keer langer!

Anneke O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke O

Net wat ons nodig gehad het, net te kort.

Ons het baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou en is selfs gratis opgegradeer na 'n groter eenheid wat baie lekker was, veral met 'n tweejarige. Ons het in Rusty Hook gebly, die eenheid was baie mooi, skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Die strand is lekker naby so mens kan sommer loop as jy wil. Ons het besluit om die laaste aand hul tuisgemaakte pizzas uit te probeer en sal dit sterk aanbeveel, dis vreeslik lekker!

Sakkie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K

Pragtig, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marguerite S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S

Lekker gebly.

Dit was ons tweede keer by 3040 on Freshwater en ons sal weer volgende keer daar bespreek.

Peter S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Goed geleë en netjies.

Baie geniet. Sentraal punt waarvan 'n mens lekker kan rondreis. Goeie waarde vir geld.

Marguerite S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S

Lovely. Wish we could have stayed longer.

Very close to the sea, clean and neat with everything you might need. We will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik. Wens ons kon langer bly.

Baie naby aan die see, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annemarie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Baie lekker en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou, sentraal geleë. Ons het dit baie geniet.

Sien sterre.

Renette D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette D

Baie aangenaam.

Is vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons nodig gekry het.

William S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Private and quiet.

Not recommended for people with walking disabilities as some units are built on a steep incline.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Privaat en stil.

Nie aanbeveel vir mense wat sukkel om te loot nie omdat sommige eenhede teen 'n steilte gebou is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leticia J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia J

Excellent service.

The hostess gave us excellent service and went out of her way to assist.

Ellen F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen F

Delighfully quiet and comfortable.

Lovely cottage, hidden away from the bustle yet only a two minute walk to a beautiful beach. The cottage had a private splash pool surrounded by lush green foliage and mature trees. The cottage was very clean and had everything we needed. Definitely going back again!

3040 on Freshwater se terugvoer

Thank you for the wonderful review Ellen. Hope to see you again! Hope you have a super fantastic day!

3040 on Freshwater
Sjaan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sjaan S

We loved our stay at this quirky, authentic place!

We stayed at Gecko Cove and really enjoyed this place. It is authentic, rather quirky and close to the beach. Moreover, if you decide to accept the option for a dinner, you can be sure you get a fantastic dinner. The table was even laid for us, so we could dig in straight after our walk on the beach. Walking distance to the beach - what else do you want?

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gebly by dié oulike, outentieke plekkie!

Ons het by Gecko Cove gebly en dit regtig geniet. Dit is outentiek, oulik en naby die strand. As jy besluit om die aandete-opsie te aanvaar, sal jy verseker wees van 'n fantastiese maaltyd. Die tafel was selfs vir ons gedek, en ons kon ná ons stap op die strand sommer dadelik inspring. Stapafstand van die strand — waarvoor kan 'n mens nog vra?

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3040, Freshwater-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWQ1NGZmLWEwN2EtNGFjNy05OTY5LTgwOTZhNjZmYmEwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Erf 3040 Freshwater Road 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.615311191075 26.878352893494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang