Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 Noorkapper Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde oopplan-woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in Jongensfontein.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n toegeboude badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, glasware en algemene kookgerei toegerus.

Die woonstel het ook 'n tafel met 2 stoele vir die eetarea. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot die volledige DStv-pakket.

Die eiendom is stapafstand vanaf die strand en die ligging bied maklike toegang tot 'n restaurant, winkel, getypoel en 'n klein natuurreservaat waar gaste kan gaan wandel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chanelle S
Saam met vriende
5.0
Perfek! Baie lekker gebly, ek kom vir seker terug!
Nov 2024
Cherise V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf. Modern, skoon en ruim! 'n Uitsig om op jaloers te wees! Vreeslik lekker verblyf. Uitleg is goed deurgedink - genoegsame spasie om to...
Sien meer
Sep 2024
Jareka M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en gemaklik met asemrowende uitsig. Ons het te gesellig hier gebly. Al het die wind omtrent gewaai, was ons stoep baie beskut en kon ons h...
Sien meer
Aug 2024
Ant S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, tidy, beautiful view. A beautiful room with everything we needed to have a comfortable stay. The view is spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, netjies, pragtige uitsig. Heerlik gebly, netjies met 'n pragtige uitsig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Noorkapper Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e48fdc7af843174194dc947f80a2193386ea024c210b4c3e9d76d32bbb93a385cf6085b03e5914fc3f5c9174727a345c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430471178086 21.332735582495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang