Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

314 on Clark Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja & Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir 314 on Clark Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Sal weer daar bly as dit nodig sal wees.

Alles was gerieflik en skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Martie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H

Skoon en stylvol. Rustige ontbyt geniet op die stoep. Uitstekend oornag verblyf!

Baie lekker gebly in 'n stil omgewing en so netjies! Dankie.

Ferina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferina M

Beautiful place. Great hospitality. 4-star grading. Will definitely return.

Beautiful place. Great hospitality. Worth the 4-star grading. Will definitely return.

Donavan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan E

Fantastic.

Will be back for sure.

Nico R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Convenient for business traveller.

Clean with very friendly staff.

Marco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Lekker gebly. Skoon en netjies.

Airconditioner werk nie in kamer. Baie lekker ontbyt.

Jenet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenet B

Comfortable and clean.

Lovely rooms and breakfast.

Megan J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J

Enjoyable.

Friendly staff. Clean, neat, and comfortable rooms.

Theresa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G

Stay was great!

The receptionist from the guest house was an absolute blessing! She helped me get sorted. Helped me download the app to order food. I didn't get her name, however, she is an absolute treasure!

Gerda A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda A

Skoon en netjies.

Kamer is skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Die ontbyt was baie lekker. Sal weer daar bespreek.

Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Great and friendly service.

Running into problems and could not book out in time, they did accommodate me without getting funny with me. Thank you for being helpful, will definitely see us again.

Tommie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tommie B

Was baie lekker en ontvangsdame het ons tuis laat voel. Heerlikke ontbyt gehad.

Ek beveel net aan dat hulle senior mense in ag moet neem met kamer plasings. Ons het taamlik gesukkel met die trappe tot bo na ons kamer toe veral met ons bagasie. Die TV "remote" het nie gewerk nie.

Frances T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances T

Nie my eerste keer en kom maar altyd terug.

Baie sentraal geleë en veilig. Die heerlike ontbyt is altyd 'n bonus.

Delia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B

Baie skoon en netjies, goeie diens!

Cynthia by ontvangs was baie huldvaardig en vriendelik - sy het vlugtig op my navrae geantwoord, en ook gereël vir 'n shuttle na die Gautreinstasie vir 06:00. Ongelukkig het ek nie die beloofde ontbytpakkie ontvang nie (oor my vroeë vertrektyd).

Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste kamer.

Sal weer by hierdie gastehuis tuisgaan.

Howard G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard G

Sal beslis weer hier bly.

Die kamer was skoon en netjies. Het enkelkamer gehad en was net groot genoeg. Dis in veilige, afgebakende area - my gps het net gesukkel om my by regte ingang tot die area te kry.

Louw J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Comfortable, clean, quiet, safe, great staff.

Our reservation was done whilst travelling due to a family emergency. As result we couldn't print the (very clear) directions and relied on the GPS to get us there. Unfortunately the City Council had earlier approved building plans that blocked off Clark St - certainly not the owner's fault. GPS co-ordinates would have made our lives a lot easier. However, the stay was well worth the struggle to get there.

Nadia P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Perfekte plek om te bly!

Die kamers is baie goed ingerig en netjies. Die area is baie rustig en veilig en natuurlik is julle ontbyt heerlik verby!

Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Het die stilte en rustige atmosfeer van die gastehuis geniet.

Gastehuis is goed versorg met skoon en netjiese kamers. Gastehuis is in sekuriteitsarea met net een ingang, bestaande paaie wat maklik toegang bied na gastehuis is afgesper wat verwarrend kan wees, veral na donker. Gaste behoort hiervan in kennis gestel te word.

Johan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Aangename verblyf

Baie behulpsame en vriendelike diens. Aangenaam verras gewees met diens en netheid.

Floris G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris G

Baie vriendelike diens, netjiese plekkie en goeie geriewe!

Beste waarde vir geld, die gastehuis is baie netjies en die diens is goed. Die area is lekker sentraal en beeldskoon. Sal beslis weer kom kuier.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreking, ons is bly jul het dit geniet!
Dankie vir die terugvoer, sien uit na julle volgende kuie.

Groete
314 on Clark Span

314 on Clark Guest House
Katrien D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien D

Huislike atmosfeer sonder om inbreuk te maak op privaatheid.

Personeel almal vriendelik en hulpvaardig. Alle fasiliteite voldoende. Goeie waarde vir geld.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit!
Hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete
314 on Clark Span

314 on Clark Guest House
Irma L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L

Altyd 'n plesier om hier tuis te gaan.

Ons gebruik 314 on Clark Guest House al vir jare en sal dit vir enige potensiele reisiger aanbeveel.

Annelie T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie T

Besige naweek in rustige gemak.

Gastehuis naby al die besighede (winkelsentrums), maar tog ver genoeg van die geraas dat dit rustig is sodra die hekke agter mens toegaan.

Katrien B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B

One of the best guest houses.

314 on Clark Guest House is one of the best we have stayed at. Everything was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die beste gastehuise.

314 on Clark Guest House is een van die bestes waar ons al ooit gebly het. Alles was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadine V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Baie mooi.

Baie mooi en gerieflike plekkie, sal weer die gastehuis besoek.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you so much for the response, and we are always eager to hear what you liked and how we can improve.
We surely enjoyed having you.
Looking forward to your next visit.

Kindest regards,
Theresa

314 on Clark Guest House
Pauline D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Gemaklik en gasvrye atmosfeer, voel asof ek heerlik by vriende gekuier en geeët het!

Die kamers was luuks en goed toegerus met alles wat nodig is. Lekker en ontspanne atmosfeer - die "coffee bar" en tydskrifrak is 'n uitstekende idee, laat mens dadelik tuis voel. Personeel was baie vriendelik, behulpsaam en verwelkomend. Ek sal beslis weer by Theresa bespreek.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Good day Ine,
Thank you so much for the response.
We are always eager to hear what you liked and what you didn't like and how we can improve. We surely enjoyed having you. Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Theresa

314 on Clark Guest House
Erna O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna O

Aangename en rustige blyplek.

Netjiese en veilige omgewing. Heerlike ontbyt met 'n wonderlike ligging.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you so much for the response. We are always eager to hear what you liked and how we can improve.
We surely enjoyed having you.

Looking forward to your next visit.

Kindest regards,
Theresa

314 on Clark Guest House
Debbie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie B

Baie styf. Word opgepas soos skoolkinders. Voel nie gemaklik om weer daar oor te bly nie.

Baie netjies en skoon. Ongelukkig het die nagstaff ons opgepas soos kinders en ons laat voel ons kan nie langer as 9:30pm wakker bly nie, want dan kan hulle nie huis toe gaan nie. Sal nie weer daar oornag nie.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Good day Debbie,
Thank you so much for the Respond! And we're always eager to hear what you liked and what you didn't like and how we can improve.
So sorry about the staff member we will look in to it!
We surely enjoyed having you!
Looking forward to your next visit.
Kindest Regards,
Theresa

314 on Clark Guest House
Luani C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luani C

Beautiful guesthouse and excellent service.

Lovely guesthouse, beautiful entrance. Was welcomed by a very nice lady who offered to make me a breakfast pack (best bacon and cheese toasted sandwich you'll ever eat plus other snacks) due to me leaving in the early morning hours. Room was clean and the bathroom spacious and modern. Had a lovely stay and will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike gastehuis en uitstekende diens.

Lieflike gastehuis met 'n mooi ingang. Is verwelkom deur 'n vriendelike dame wat aangebied het om 'n ontbytpakkie te maak (beste spek en kaastoebroodjie wat jy ooit sal teëkom, plus nog eetgoedjies) omdat ek die volgende oggend vroeg moes vertrek. Die kamer was skoon en die badkamer ruim en modern. Het lekker gebly en sal weer kom kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Good Morning,
Thank you for choosing 314 On Clark Guest House for your recent stay in Pretoria.
Thank you so much for the Review! we surely enjoyed having you!
Looking Forward to your next visit.
Kindest Regards
Theresa


314 on Clark Guest House
Laudette R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laudette R

Awesome! Friendly and home away from home.

Very friendly. Clean and neat. Breakfast was very good. Excellent place to stay. Will definitely go back.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Thank you for choosing 314 On Clark Guest House for your recent stay in Pretoria. We surely enjoyed having you!
Looking Forward to your next visit.
Kind Regards
Theresa

314 on Clark Guest House
Eliz M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz M

'n Gastehuis met die gevoel van 'n 5-ster-hotel.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons op die hande gedra. Niks was te veel moeite nie en elkeen van ons versoeke is met 'n glimlag begroet. Hierdie gastehuis kan met van die beste hotelle vergelyk word. Kamers is baie netjies en skoon. Fasiliteite is fantasties en netjies. Die tuine is pragtig en mooi onderhou. Hoewel jy al die luukshede van 'n hotel kon geniet, was daar steeds 'n huislike gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel. Baie dankie.

314 on Clark Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle by ons te kon hê.
Ons sien uit daar na om julle weer te verwelkom.
Groete Theresa

314 on Clark Guest House
Anel K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel K

Baie tevrede.

Ek bly gewoonlik in Lynnwood by 'n gastehuis wat wonderlik is en net so mooi en oulik, maar bietjie goedkoper is. Hulle was vol toe ek wou bespreek, maar sal 314 Clark definitief onthou as opsie vir tweede keuse!

Martiens E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martiens E

Baie goeie akkomodasie.

Puik veilige besigheidsakkomodasie.

Vanaf
Vanaf R1 175
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 175
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 314 Clark Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMDdjYTMxLTQyMzQtNDkxYS1hYzBkLWM5N2Q4N2ZjZDY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 314 Clark Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772625600897 28.243060919974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang