Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Blouvin Street

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Net lekker, lekker en nog meer lekker. The property itself is beautifully maintained and offers a serene and comfortable atmosphere. The room was immaculate, well-appointed, and equipped with all the amenities one could need for a comfortable stay. I particularly appreciated the attention to detail in the décor and the thoughtful touches that made my stay so enjoyable. The staff were incredibly friendly and attentive, always willing to go the extra mile to ensure my needs were met. Their professionalism and genuine care for their guests are truly commendable. Additionally, the location of the accommodations is ideal. It provided easy access to local attractions, dining, and entertainment options, making it a perfect base for exploring the area. I am delighted to recommend this place to anyone seeking a comfortable, welcoming, and memorable stay. Thank you for making my visit so enjoyable. I look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francine
32 Blouvin Street
Ons is baie bly dat julle die verblyf in die gure weer op Struisbaai geniet het!

Maureen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2023

Dit was 'n baie lekker kuier. Die lig van die een badkamer was stukkend waar die bulb moet ingaan en het nie gewerk nie. Met die nat weer was dit moeilik met die wasmasjien en tuimeldroër wat in die buitekamer was. Ons moes heeltyd inbreuk maak op ons vriende se kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

'n Baie goed toegeruste leefhuis, met gemaklike leef- en braai-areas. 'n Regtige lekker leefhuis wat baie goed toegerus is met als wat jy nodig mag hê. Die huis het 'n heerlike oop gevoel en 'n groot stoep wat uitkyk oor die area. Alhoewel daar nie 'n see-uitsig is nie, maak die oopte op daarvoor. Die huis is naby aan als geleë, ook die hawe is net 'n entjie af in the pad, waar mense selfs swem op 'n klein swemstrandjie, en die 'sting rays' kom besoek aflê. Sal definitief weer wil kom bly. Let net dat een van die dubbelbedkamers apart is van die hoofhuis ('n aparte ingang regs voor) - dalk belangrik indien dit 2 couples is, elkeen met klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

I would totally recommended 32 Blouvin. The kids obviously loved the fact that there was Wi-Fi. The house was fully equipped. You literally only have to take your clothes and food. We had a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaewinne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Dit is waarde vir jou geld. Veilige omgewing en die huis is baie netjies. Fantasies gebly. Baie gemaklik siende dat daar WiFi ook is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francine
32 Blouvin Street
Dankie Gaewinne. Kom kuier sommer gou gou weer!

Suritha R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Pragtige en netjiese huis met 'n lieflike uitsig. Manlief se 50ste was heerlik, wens ons kon langer bly. Tafel en kaggel in kombuis absolute wenners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venerecia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Fantasties! Die huis is baie baie mooi en baie netjies. Dit is baie gerieflik en ons kan oor niks kla nie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike seehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Baie baie lekker met netjiese huis. Het alles binne huis wat ons gesoek het. Gaan definitief weer gaan vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francine
32 Blouvin Street
Dankie Devin. Ons is bly jy het dit so geniet. Kom gou weer!

Martin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Fantastiese tyd gehad. Ons het baie lekker gekuier en die huis was perfek vir 2 gesinne met 5 klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francine
32 Blouvin Street
Dankie Martin, ons is bly jy het 32 Blouvin so geniet saam met jou famile en vriende. Kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA878f53c4904be305b5322a873fd7cbe78fcd95f5d7b822990469895f3d8754b03ff41bc3026017040039229cc71c03a6ed05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 32 Blouvin Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8060339 20.051278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang