Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Ocean Breeze

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Frans F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld, gerieflik en veilig. Heerlik gebly, sekuriteit ook altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustige vakansie in veilige omgewing. Plek was skoon - kompleks veilig. Sekuriteit baie vriendelik en behulpsaam. Braaigeriewe die skoonste wat ek al gesien het. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig. Fantastiese stil en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnelise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Fantasties. Fantasties en naby aan die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Always awesome and will return. Friendly staff and safe and secure. Pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Lang verblyf
4.4
Nov 2024

Wonderlik en gemaklik. Dit is 'n baie oulike plekkie. Gerieflik ingerig. Wonderlike see-uitsig en naby die strand. Sekuriteit is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Very good. Nice clean accommodation with everything you need. Very pleasant. Everything you need is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Genotvol. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

The place is very cosy and quiet, situated near shops and right next to the beach. We have really enjoyed our stay and would not hesitate to rebook for future stays in KZN. Our host at the facility, Xolani, was very helpful, respectful, and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
32 Ocean Breeze
Thank you for your 5 star review. Xolani is an absolute gem. We look forward to accommodating you again in the future.

Tracey S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Very enjoyable. We enjoyed the stay, and would consider going back. Just a pity we could not swim at the beach that was right on our doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
32 Ocean Breeze
Thank you for your good review. Glad you had such a good holiday. Hopefully the Ethekwini municipality will soon have all their ecoli problems fully sorted out in KZN, allowing for swimming on all the beaches again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3657c3ef7a0005985fbfcc87d2125ad896dc3fa1fdb55d8f4ff420d134ed627cf9bf5530ecc2a3dc910cc3831b545a52ff3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 7) 60 5 1 5 47 Ellcock Road Winkelspruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.092978989366 30.861655173824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang