Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 On Lynburn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 42 resensies vir 32 On Lynburn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Super gasvry.

Absoluut 'n huis ver van die huis! My kamer was super gerieflik en Chanel was altyd daar om te help waar nodig. Sal vir seker weer soontoe gaan!

Annette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Gerieflik en heerlik gebly.

Ons gasvrou was puik, dit het gevoel asof ons by 'n familie lid oorgeslaap het. Sy het die ekstra myl vir ons gestap.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie
Groete

32 On Lynburn
Lizette K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Dit was heerlik om daar te bly.

Lekker gebly. Beslis die moeite werd.

Andries K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Chanel was 'n baie goeie gasvrou. Verder is alles skoon, netjies en baie veilig.

Dit het gevoel soos jou huis weg van jou huis.

Christopher R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher R

Perfect overnight stay.

Delightful place, clean and tidy. The host made us feel very welcome in her beautiful home. The room had everything you need and more. We will definitely stay again.

Koot L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot L

Lekker gebly.

Ja, ek het lekker gebly.

Juliana E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana E

Baie lekker.

Ons het baie lekker oorgebly. Ons was baie gasvry en vriendelik ontvang.

Belinda J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Plek is luuks en pragtig. Sal weer daar gaan bly.

Baie lekker oornag. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Amy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D

Die kuier was gerieflik en ons het baie geniet om in die mooi gastehuis te bly.

Die gastehuis is mooi en baie netjies, die gasheer is vriendlik en behulpsaam. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Pretoria verblyf soek.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Amy

32 On Lynburn
Annelien V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Gesellig, gerieflik, netjies, gasvry.

32 On Lynburn is 'n netjiese plekkie, in die hartjie van die stadslewe in Pretoria. Die gasvrou is baie gaaf en laat jou baie tuis voel, die verblyf is gerieflik en naby aan winkels, teaters en vermaak. Ons sal beslis weer daar oornag.

Masodi D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masodi D

Chanel, a gracious host, provides a well-stocked room at a convenient location.

It was incredible, Chanel is a great host. I went with my husband for my birthday, the welcome was excellent. Chanel assisted my husband to surprise me on the day of my birthday. The place has everything you need, from toiletries, snacks, freshly baked rusks, etc. I will always stay there when I am in Pretoria. What is nicer is the location that is close to Menlyn, Sun Times Arena, and the shopping complex on the bridge.

32 On Lynburn se terugvoer

Thank you, you are so welcome.

32 On Lynburn
Mariette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Dit was werklik aangenaam en die gasvrou was meer as bedagsaam.

Puik, vriendelike, gasvryheid, met alles en nog meer as wat jy nodig het.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie
Groete, Chanel

32 On Lynburn
Hendrik B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Gerieflik, netjies en vriendelike gasvrou.

Baie gerieflik geleë. Ek is vriendelik ontvang en het heeltemal tuis gevoel.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie

32 On Lynburn
Jaco H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Ek sal definitief weer hier bly.

Ons het op die koudste aand in Pretoria gebly, en met ons aankoms het ons gasvrou reeds die elektriese kombers aangeskakel, sodat ons in 'n warm bed kon klim. Die geriewe was skoon en veilig - fantastiese waarde vir geld.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie.
Groete, Chanel.

32 On Lynburn
Sanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V

Gerieflik. Detail-georiënteerd.

Netjiese eenhede met baie aandag geskenk aan detail. Alles en nog meer wat nodig is vir gemaklike oornagverblyf.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie

32 On Lynburn
Jans R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jans R

Als wat mens nodig het.

Wonderlike tyd gehad. Pragtige tuin, en kuierplek buite. Lekker verversings beskikbaar. Ek het ook my privaat ingang waardeer.

Danell V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell V

Presies soos advertensie, selfs beter!

Vir seker waarde vir geld! Aangenaam verras! Ons gasvrou moeite doen. Daar is iets van alles, alles en meer. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms. Die ingang is glad nie 'n uitdaging nie, stylvolle oprit maar daar is parkering wat maklik gebruik kan word. Veilige area, wat soos 'n huis voel! Dankie vir 'n heerlike kuier.

Anna-marie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Asemrowend.

Vriendelike ontvangs in 'n asemrowende mooi omgewing. Gasvrou het net mooi aan alles gedink vir enige reisiger, van skeermesse tot Doom, koffie, verskeidenheid tee, snacks, beskuit, vrugte, Netflix. Voorwaar 'n juweel van 'n plek.

Masodi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masodi D

Blissful experience at 32 On Lynburn.

The place is beautiful and peaceful with wonderful gardens. The serenity there is to die for. Chanel is wonderful and friendly; she caters for all your needs. There were necessities like pills, toiletries, snacks, and drinks. She thought of everything you might need and provided. I will definitely visit again for a longer stay, and she even upgraded our room for free. My husband and I had a fantastic time there.

Antoinette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

So gerieflik!

As jy Atterbury Teater toe gaan en nie mag huis toe ry nie dan is hierdie die plek vir jou.

Diedelof F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedelof F

Warm en vriendelike atmosfeer.

Uitstaande decor. Bogemiddelde diens. 'n Heerlike plek om te bly.

Elizabeth M D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

French flair meets forest serenity!

Chanel was friendly, accommodating and helpful at all times with a wonderful mannerisms and personality. She is professional, humble and thoughtful. The classic-touch decorated rooms are part of a stunning property, privately situated in a beautiful and peaceful neighbourhood, yet still close enough to shopping malls and restaurants. With a lush green tropical garden, hidden gems welcome any animal lover. Chanel goes to great lengths to make sure one feels welcome and at ease. Aside from the place being spotless, extra attention has gone into making sure that you have everything you need making this stay, feel like a home away from home with an added artistic feel to it. Thank you for your hospitality, Chanel. A 10/10 recommendation!

32 On Lynburn se terugvoer

Baie baie dankie vir die resensie. Ek dra die mooi blou "keps" en dink aan jou daar ver
Groete chanel

32 On Lynburn
Malouise M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malouise M

Vriendelike ontvangs en goeie diens.

"Feels like home". Baie vriendelike diens.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Malouise,
Baie dankie.
Groete, Chanel.

32 On Lynburn
Sanet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Awesome place to stay.

We received such a warm welcome by Chanel. She went out of her way to make sure that we have everything we need and that we are comfortable. Stunning place that I would recommend to everyone. Close to Atterbury Theatre en die Blou Hond so if you looking for a place close by to stay look no further. Thank you Chanel for making us feel right at home.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Sanet
Baie dankie hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Chanel

32 On Lynburn
Vida N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida N

Uitstekende verblyf.

Chanel is 'n wonderlike gasvrou en haar plek is uit die boonste rakke. Sal verseker weer gaan kuier.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Vida,
Groete Chanel

32 On Lynburn
Vida N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida N

Beste plek in Pretoria om te oornag.

Huis weg van jou eie huis. Chanel is 'n uitstekende gasvrou wat baie moeite doen om haar gaste tuis te laat voel. Sy gee aandag aan die kleinste details en maak jou verblyf baie gesellig. Die kamer is uiters netjies en skoon. Ek kan baie dinge byvoeg, maar gaan dan n opstel moet skryf. Chanel gaan my verseker weer sien.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Vida
Groete Chanel

32 On Lynburn
Freddie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V

Flip fun.

Nice to be welcomed as family. We had everything we needed and the host, tannie Chanel, was a gem of a host. Dankie tannie.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Freddie
Baie dankie.
Groete Chanel

32 On Lynburn
Driekie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D

Wonderlike verblyf!

Uitstekende gasvrou wat uit haar pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Elke gerief onder die son denkbaar. Mooi kamer. Lekker snoesig en warm geslaap. Mooiste tuin. Lafenis na 'n lang dag.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Driekie
Baie dankie vir die resensie, sien uit na jou volgende besoek.
Chanel

32 On Lynburn
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Pragtige omgewing.

Baie gereiflike verblyf met alles wat nodig is. Maklik om die gastehuis te bereik en naby aan winkelsentrum met lekker restaurante.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Louise
Baie dankie.
Groete, Chanel

32 On Lynburn
Steven B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

Perfect.

Host Chanel was a darling. We enjoyed every minute of our stay, the location was perfect, close to everything. They will definitely see us again.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Steven baie dankie groete Chanel.

32 On Lynburn
Wiané K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiané K

Fantasties, rustig en vriendelik.

Chanel is 'n fantastiese gasvrou en maak dit vir mense lekker om daar te wees. Jy voel baie veilig daar en die atmosfeer is so rustig. Wens ek kon baie meer as net 5 sterre gee. Sal haar enige tyd aanbeveel. Ons sien jou weer sommer gou.

Louw S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw S

Gasvry en behulpsaam.

Dit was 'n gasvryheid wat ek nog nie op ander plekke ondervind het nie. Vriendelike gasvrou, wat omgee vir haar gaste en hulle laat tuis voel. Die slaapplek was baie mooi en goed uitgerus vir enige iemand wat 'n slaapplek nodig het. Die tuin is so mooi, en die diertjies so gelukkig. Dit het gevoel soos 'n paradys. Die huis was naby aan winkelsentrums, die teater en ontspanningsgeriewe. Ons is baie in ons noppies met 33 On Lynburn. Baie dankie tannie Chanel.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Lou,
Baie baie dankie, sien uit na julle volgende besoek.
Groete Chanel

32 On Lynburn
Audrey E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey E

Ons is absoluut op ons hande gedra!

Stomgeslaan deur die diens aan gaste!

Iselde B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselde B

Heerlik!

Puik diens, netjies.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi, baie dankie. Sien uit na die volgende kuier. Groete. Chanel

32 On Lynburn
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Mooiste tuine, gasvryheid uit die boonste rakke!

Eienaar Sanelle het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Puik akkommodasie met grootste aandag aan fyn detail. Lieflikste kamer met sysagte linne, sjokolade en nougatbederwe, premie-koffie, spesialiteitstee en beskuit. Gerieflike groot stort en bad. Voorwaar 1ste wêreldstandaard. Dankie, Sanelle, ons sien weer.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie. Groete. Chanel

32 On Lynburn
Delana W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delana W

A central place to stay, walking distance from Glenfair shopping centre. Host went out of her way to make the stay comfortable eg. moved us to a more spacious room.

Also, ducks, bunnies and fish to look at. Luscious garden. A few jewellery and other items for sale for emergencies. Only challenge was the driveway which is very steep, it will test your driving skills. An alternative parking is available but it requires a steep uphill walk - won't work when you are in slip on's.

32 On Lynburn se terugvoer

Hi Delana, I cannot recall you staying here. Your stepdaughter and her husband stayed here and were very happy. Chanel

32 On Lynburn
Johann H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Baie gawe gasvrou - goeie waarde vir geld!

Die verblyf was baie goed en baie goeie waarde vir geld. Alle geriewe is beskikbaar en alles was mooi skoon. Daar is moeite gedoen om sjampoe, rome en ander verbruikersitems gratis beskikbaar te maak - dankie!

Lila O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lila O

Goeie oornagplek vir 'n kort kuier.

Alles wat nodig was, was beskikbaar. Ek sal weer hier oorslaap.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Lila. Groete, Chanel

32 On Lynburn
Maria S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Baie aangenaam.

Chanel is 'n pragtige mens. Ons het so tuis gevoel en sal eendag weer daar gaan kuier.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Maria. Sien uit na volgende kuier. Groete, Chanel

32 On Lynburn
Amore T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore T

Saligheid.

Fantasties is al wat ek kan sê, mens word ongelooflik vriendelik ontvang en tot 'n turn down service ontvang. Verseker 'n plek wat ek ten volle sal voorstel.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie Amore.
Groete Chanel

32 On Lynburn
Veronica V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Pragtige plek, baie netjies en gerieflik ingerig.

Chanel is 'n uitstekende gasvrou en wat uit haar pad gaan om seker te maak haar gaste het alles wat nodig is plus nog meer. Ek het elke bederfie geniet en baie spesiaal gevoel. Dit was so rustig om in die pragtige tuin rond te stap. Ek gaan die lekker koffie en geselsies mis en hoop om gou weer daar in te loer.

32 On Lynburn se terugvoer

Baie dankie, Veronica. Sien uit na volgende besoek.
Groete, chanel

32 On Lynburn
Karolien W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien W

Netjies, vriendelik & gemaklik.

Mooiste plek met groot kamers. Veilig en naby aan die snelweg, winkels en dokters. Chanel is vriendelik en ongelooflik behulpsaam.

32 On Lynburn se terugvoer

More Karolien
Baie dankie vir die goeie gradering. Julle was aangename gaste. Ek bel later
Dankie Chanel

32 On Lynburn
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang