32 On Lynburn
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne en die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit in. Dié kamer het ook 'n TV en privaat balkon met 'n tafel en 2 stoele wat die perfekte plekkie maak om 'n koppie koffie te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 12 jaar) en het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is 'n sitarea wat 'n aparte TV-kamer het. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang