32 on Park Unit 17
5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 on Park Complex, Swakopmund, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
32 on Park Unit 17 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Swakopmund. Dit is ideaal vir sakereisigers, paartjies of gesinne.
Dit bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 on Park Complex, Swakopmund, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 on Park Complex, Swakopmund, Namibia, Erongo
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang