Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Boulder Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir 33 Boulder Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzette P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Heerlike verblyf met 'n skottelgoedwasser!

Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die strand en winkels. Baie netjies en gemaklik om in te teken.

Monique N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Aangenaam.

Stapafstand vanaf strand. Uitsig oor see en baie netjies.

33 Boulder Bay se terugvoer

We're so thrilled that you enjoyed your stay! Thank you for being wonderful guests!

33 Boulder Bay
Charlynn M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlynn M

Ontspannend, gerieflik en wonderlik.

Die eenheid was netjies en dit was loopafstand van die strand.

33 Boulder Bay se terugvoer

Hi Charlynn,
We're delighted to receive your most positive review. Thank you so much for being such wonderful guests. Wishing you all the best for the year ahead.
Kind regards,
Sue

33 Boulder Bay
Mariana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Uiters gerieflik en baie veilig. Alle geriewe skoon en netjies. Het presies gekry soos wat geadverteer word. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd.

Puik. Definitiewe aanbeveling. Uiters gerieflik geleë. Loopafstand van strand af. Baie veilig vir motors en gaste.

33 Boulder Bay se terugvoer

Hi Mariana, we're so thrilled that you enjoyed your stay. Thank you so much for being such wonderful guests. Wishing you all the best for the year ahead. Kind regards, Sue.

33 Boulder Bay
Cleone T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone T

Was a nice place to rest.

No place to swim at the ocean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n lekker plek om te rus.

Geen plek om by die see te swem nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

33 Boulder Bay se terugvoer

Hi Cleon,
I'm so sorry you didn't find the beautiful pools and surf to swim in just a 5-minute stroll to the north from the gate of Boulder Bay, a real treat.

33 Boulder Bay
Monique B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

'n Regte huisie by die see.

Die plek is sentraal geleë en loopafstand van die nodige plekke. Die huisie is baie netjies en skoon en gerieflik. Daar was alles wat ons benodig het en meer.

Nicolette T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette T

Verblyf is netjies, alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie met baie mooi uitsig.

Woonstel is baie netjies met als wat nodig is. Baie gerieflik ingerig met baie mooi uitsig. Gemoedsrus met wagte wat 24 uur rondbeweeg. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie lekker vakansie gehou.

33 Boulder Bay se terugvoer

Thank you for your positive feedback Nicolette, we look forward to welcoming you again. Thank you for being such pleasant, easy going guests.

33 Boulder Bay
Charolize K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charolize K

Heerlike, gerieflike verblyf.

As ‘n nuwe gesin met ‘n baba dogtertjie van 3 maande, was die woonstel perfek. Ruim area, netjies en loopafstand tot by die strand.

Amanda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Die woonstel is baie netjies en skoon.

Baie naby aan strand. Heerlike swembad en kuierarea. Goeie sekuriteit. Al negatief wat ek het is dat die skoonmakers die gange en trappe 'n bietjie netjieser kan hou. Die eenheid self is baie netjies. Dekor mooi en eenvoudig.

Ina H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Ongelooflik lekker en netjies plekkie.

Baie mooi en skoon woonstel naby alles geleë. Die diens was puik en die strand is teen die woonstel. Ballito is 'n baie mooi plek en ek sal enige tyd weer teruggaan daarheen.

33 Boulder Bay se terugvoer

Thank you for your positive review Ina, we're so glad you enjoyed your stay!

33 Boulder Bay
Henk S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Fantasties.

Lekker mooi woonstel waar jy op die balkon kan sit en die see sien. Sal definitief weer daar boek!

33 Boulder Bay se terugvoer

We're so glad you had a happy holiday Henk, we look forward to welcoming you back.

33 Boulder Bay
Gerhard H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Skoon, gerieflik, baie mooi uitsig, lekker gewees.

Sien sterre.

Harry K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry K

Die woonstel en die res van die oord is baie netjies, baie veilig en goed geleë vir ontspannende ruskans.

Verblyf was baie aangenaam en goed geleë. Net TV se kanale nie reg ingestel nie.

Martijn V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martijn V

Very comfortable apartment within walking distance of the beach.

Modern and comfortable apartment. Situated on the corner of a bigger apartment complex. During our stay it was very quiet. Access to beach is great. Balcony is too small for a family so you have to get outside. Very kind personnel. Cleaning was very thorough.

Anita P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Fantasties.

Alles was 100%

Carika V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika V

Gerieflike akkommodasie reg by die strand.

Ons het heerlik gebly saam met vriende by 33 Boulder Bay. Die woonstel was gemaklike grootte vir 4 volwassenes en 'n tweejarige. Die woonstel is gerieflik toegerus met al die benodigdhede en word ook skoongemaak. Slegs Sondag nie, maar daar is 'n skottelgoed wasser wat dinge makliker maak. Die kompleks is veilig met 'n sekuriteitswag by die hek. Die strand is net anderkant die grasperk. Daar is genoeg braai areas wat ook elkeen 'n skerp lig het vir aand kuier. Die kompleks is mooi versorg en alles was skoon. Ons het dit geniet om daar te kuier en sal definitief terug gaan.

Isidore P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isidore P

Ons het baie tuis gevoel.

Verblyf was aangenaam! Dit het veilig en rustig gevoel. Dit is 'n wonderlike omgewing om in te ontspan, loopafstand van al die winkels waar ons die nodige toebehore kon aanskaf. Die bestuur en sekuriteitspan op die oord was baie vriendelik en behulpsaam.

Adam C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adam C

'n Verrassing!

Die woonstel was netjies en goed uitgerus. Die nabyheid van die strand asook die veiligheid in die kompleks was ook goeie punte. Ek sal graag weer die woonstel wil besoek vir vakansies aan Ballito.

Pam G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pam G

We really enjoyed our stay

We had a lovely stay, unit is very clean and comfortable.

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballitobaai, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxSgXurpFajTHyEwcCJ5FJyoQ6Dp3B6FhmBl0mFLrRMnEHpLf8B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 70 Compensation Beach Road Ballito Bay 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538197939149 31.220324188471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang