Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Disa Avenue

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie ruim, vrystaande oopplan-gesinshuis is geleë in Ou Kommetjie, 150 m van die oewer af, met wonderlike see-uitsigte en 'n welige tuin. Gerieflik bly die gasheer langsaan, maar geen geriewe word gedeel nie.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbel- en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke word op versoek voorsien. Slaap 5 maar kan 6 akkommodeer vir 'n kort verblyf, gaste word versoek om reëlings te tref voor bevestiging van hul bespreking. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die huis is volledig toegerus en sluit volledige DStv, Netflix, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, gratis WiFi, 'n braai-area, 'n kaggel en 'n outomatiese enkelmotorhuis in. Afslagtariewe is beskikbaar vir verblyf langer as 6 nagte.

Dit is in 'n stil doodloopstraat geleë, 2 minute se stap na die see, die plaaslike dorpswinkels, kroeë en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 34 Disa Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTNjODc4LTAzOWEtNDlkZi1iODE4LTM5NDFlZWUwMmZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 34 Disa Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144531649108 18.324448317289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang