Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34onLincoln Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lincolnstraat 34, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige woonbuurt van Boston, Bellville in Kaapstad se Noordelike Voorstad.

Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat elkeen smaakvol versier is met 'n mengsel van moderne meubels. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging elektriese waaiers en haardroërs in. Badhanddoeke, seep en sjampoe word ook voorsien.

Die gastehuis word aangevul met 'n groot swembad. Daar is 'n veilige parkeerplek op die perseel vir meer as 10 motors.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Corleen S
Gesin met tieners
5.0
Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en tydens verblyf. Goeie ontbyt. Baie lekker gebly. Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en gedurende verblyf. He...
Sien meer
Mrt 2024
Daniel M
5.0
Basic, but nice for business travel. Very friendly reception, great service, easy sty for a bussines stay, basic nice breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Helena B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Kamer was ruim en daar was 'n gerieflike lessenaar en WiFi.
Apr 2023
Johan J
4.6
Baie goed ontvang. Dis baie sentraal vir my ek kan al my besoeke daarvan af doen. Kan hulle net asb 'n nuwe brood rooster aankoop.
Sep 2023
Christiaan C G
Besigheidsreis
4.2
Genoeg spasie. Beligting op lessenaar benodig beplanning. Alle geriewe baie goed. Kamer vloer net ongelukkig met baie gladde teëls gele.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liberty Marshall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lincolnstraat 34, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink 34onLincoln Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lincolnstraat 34, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZBoxkPylDrek8rhilLufL43s750zLl0SrXbXSFThv2OK5LZ5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 34 Lincoln Street Boston 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.89614 18.61853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang