36 on Vasco
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
36 on Vasco is 'n pragtige eiendom skuil tussen fynbos en asemrowende natuurtonele op die berg in St Helenabaai. Hierdie klein vissersdorpie aan die Weskus beskik oor 11 verskillende strande en bied rustigheid en natuur, wat 'n blaaskans bied van die alledaagse gewoel.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise wat tussen die fynbos en die rotse geleë is. Elke woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede beskik elkeen oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaatoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus rusbank en 'n kaggel.
Die patio's spog met die wonderlikste uitsigte met asemrowende sonsopkomstonele.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
- Gaste dink 36 on Vasco het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap