Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Palma Villas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties, waarde vir jou geld! Ons het baie lekker gebly en jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir die mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lieflik in Mosselbaai. Ons het verskriklik lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Uitsig pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie heerlike woonstel. Alles wat nodig is om gerieflik te ontspan, is beskikbaar. Heerlik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was rerig baie lekker en die uitsig was pragtig. Die huisie is goed ingerig. Dit was rerig baie lekker en die uitsig was pragtig. Die huisie is goed ingerig en gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Affordable and neat. Clean, tidy, and with a very nice view and location. The place is small, but it is still very suitable for a family. The person assisting with keys, etc., is very helpful. Thank you, I really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Verblyf te 37 La Palma Villas. Die woonstel op die 4de verdieping is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Heerlike stoep wat heeltemal toemaak met vensters en ingeboude braai. Fantastiese uitsig oor die see. Veilige parkering. Hysbak beskikbaar. Ons het ons verblyf hier baie geniet. Ons sal graag weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was uitstekkend. Kon in aande die robbe hoor gesels met mekaar en golwe in die agtergrond was net amazing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Baie gerieflik. Beste stort ooit. Ons moes inderhaas ons verblyf vervroeg vanweë 'n sterfgeval in die familie. Ons het onmiddellik 'n respons gekry en is dadelik toegelaat om die eiendom vroeër te betrek. Ons was en is baie dankbaar daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderlike woonstel met 'n wonderlike uitsig oor die see. Naby aan die waterpark en mark, op die stand. Woonstel is ruim en ten volle toegerus. Heerlike braai-area wat oor die see kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang