Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

3763 @ Erdvark

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3763 @ Erdvark is in Marloth Park geleë, omring deur bosveld, met wild wat dikwels tot by die 2 kothuise dwaal. Die eiendom grens aan die Krugerwildtuin, naby Krokodilbrug.

Albei kothuise is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor en suite-badkamers. Elke kothuis het 'n privaat kombuis, leefarea, swembad en braai-area.

Die rustige omgewing bied 'n ideale wegbreek van die gewoel. Die weer bly warm regdeur die jaar, met baie staproetes om te verken. Winkels is gerieflik in die park beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 3763 @ Erdvark het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ab001b338baf60981258745d24cde633883f5c7a400097cc489d55ac5192aabdd09890752064eac5bf8e07c70b38d6d94d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3763 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347735456106 31.798264898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011