38 @ Bains
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
38 @ Bains is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel op die tweede verdieping in die A-blokkompleks by Bains Game Lodge in Bloemfontein. Dit bied maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, stoel, hangkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die ateljee het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, tweeplaatstoof en eetgerei toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n klein balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 38 @ Bains het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat