Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 Seascape Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Rob S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2022

Lock-up and go eenheid. Was voldoende vir ons as n gesin met 2 klein kinders vir 'n week. Gaan klein wees vir 4 volwassenes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Baie dankie. Sien julle gou weer.

Jacques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jun 2022

The cover picture showing Uvongo Beach is not where the place is so got tricked for not checking details, my fault I guess. The cover picture showing Uvongo Beach is not where the place is so be careful of this false advertising. We booked it fast without checking the actual address, got us staying in the middle of town instead of by the beach. Pictures should showcase the accommodation, not nearby attractions. Keys need to be picked up in Margate which adds to your trip and breakage needs to be paid a day before you arrive and is only refunded 5-7 days later. Also if you hate the place and want to leave early they say they will keep the money. Dirty linen and ice cube tray. Braai area is far from the flatlet. Had nosey neighbours and practically no private space outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Goeiedag Jacques Niks van die fotos is misleidend nie. Die beskrywing van die eenheid se jou presies waar die plekkie is en hoe dit lyk. Nêrens is gesê of genoem dat dit see uitsig het nie. Julle het my glad nie gekontak om vroeg uit te boek nie, so ek weet nie waarvan julle praat oor die gelde wat ek blykbaar gesê het ek gaan nie terug betaal nie. Ons laat ons gaste die sleutels juis by die petrolstasie in Margate optel omdat dit vir ons veilig is om die sleutels daar te los, sekuriteits gewys. Volgende keer sal ek dit waardeer as julle my kontak oor die probleme en nie net stil bly nie. As daar 'n probleem was sou ons dit onmiddelik vir julle uitsorteer het. Julle het my telefoon nommer gehad en ons reageer dadelik. Groete en lekker dag vir julle. Almarie

Mariska K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Dit was baie lekker, skoon en netjies. Ons het elke dag geswem in die skoon swembad en die ander mense daar was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is elke dag buite skoongemaak en die braai-area was daagliks skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Excellent. Good weather. Nice holiday destination. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Dankie oom sien julle volgende jaar weer.

Leslie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Safe, comfortable and affordable accommodation close to the beach. We were given No. 25 Seascape. The complex is clean and secure. It is within walking distance to the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2020

OK. Dubbelbed ongemaklik en bank in sitkamer baie sleg om op te sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Dankie vir die terug voer ek gee so deur aan die eienaar.

Nico D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2020

Area was wonderlik. Verblyf nie so goed nie. Yskas het gebreek, moes die mense drie keer skakel, sitkamerbank baie ongemaklik, moes plastiekstoele gebruik om TV te kyk, lugversorger nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Goeiedag Frikkie, baie dankie vir die terugvoer. Noem ook asb dat ons wel vir julle 'n alternatiewe plan gemaak het met die yskas. Soos verduidelik het die dag toe ek julle ontmoet het. Dit is glad nie 'n sitkamer bank nie, maar wel 'n slaapbank. Die eenheid word glad nie geadviteer met lugverkoeling nie. Daar is wel ordentlike dak waaiers in elke vertrek. Groete, Almarie.

Delmarie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie lekker verblyf. Netjies, skoon en veilig. Dis groot genoeg vir 2 grootmense en 2 kinders. Als is daar wat jy nodig het. Winkels is naby en jy kan strand toe loop as jy hou van loop. Baie nice plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Ronel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Heerlike rustige verblyf. Ek en my man het heerlik in die woonstel gebly. Alles was netjies en skoon en Almarie was net 'n oproep weg vir enige navrae. Sal vir seker weer daar gaan bly sodra ek die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Baie dankie, Ronel. Sien julle weer.

Hannetjie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Heerlik! Ons is 100% uitgerus. Plekkie was baie netjies. Sal dit definislis aanbeveel. Almarie is 'n awesome mens en het nie eenkeer geskroom om ons te help met wat ook al ons gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
39 Seascape Lodge
Baie dankie, sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholsonlaan 22, Seascape Lodge 39, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd537e025ad2a198c3aac5343e01f6fade077f7c80d78048434c95e5f05f784c1f267c013fce4126453d0d32b034fba3d8b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 22 Nicholson Avenue 39 Seascape Lodge 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.831259204326 30.395568365885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang