3rd Street Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Daar is 2 katte op die perseel wat gaste in die kothuis mag besoek, maar daar is insekskerms voor al die kothuisvensters.
Ongelukkig is die swembad nie beskikbaar vir gaste om te gebruik nie en neem asseblief kennis dat dit nie omhein of bedek is nie, en dus nie veilig is vir kinders sonder volwasse toesig nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Geen bykomende gaste, behalwe dié wat oorspronklik bespreek is, sal op die perseel toegelaat word nie - tensy 'n reëling met die eienaar getref word.
Geen laataandgaste sal toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang