Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3rd Street Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 3rd Street Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezel H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike verblyf!

Heerlik gebly. 3rd Street Cottage is baie netjies en uitstekend toegerus. Die gasvrou het aan alles gedink wat 'n gas mag benodig. Ek beveel hierdie ruim kothuis van harte aan. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Nikki D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki D

We had a wonderful stay and plan to return again next year.

Mia has thought of everything that one would need to make their stay comfortable. Her artistic flair in the decor is delightful and cosy.

Carin A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A

Uncluttered with everything you need.

A lovely spot well located for my needs. Will hopefully be back to stay again.

Marthina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina D

Huisie weg van die huis af.

Dit was ons 2de keer wat ons daar oorgebly het en sal beslis weer indien ons weer sou gaan na Pretoria. Eienaars is gasvry en altyd bereid om te help met enige iets. Die plekkie het alles wat mens nodig het, selfs vir 'n lang verblyf. Dis privaat en 'n lekker kuier/braai area buite. Dankie Mia en Altus!

Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Lieflike tuiskoms in Pretoria.

3rd Street Cottage is 'n heerlike oorbly-plek in Pretoria. Die blyplek het alles wat nodig is met vriendelike ontvangs. Mai doen ekstra moeite vir haar gaste. Heerlike koffie is ook beskikbaar vir gaste. Hierdie is 'n klein juweel. Sal beslis weer daar oornag.

Hannelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Mooiste mooi!

Mia doen soveel moeite. Die kothuisie is luuks ingerig met 'n kunstige hand. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer as ons Pta toe gaan.

Helen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Value for money.

The owners of this delightful B&B have thought of everything. Next time we visit Pretoria, 3rd Street Cottage will be our accommodation of choice. Highly recommended.

Marthina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina D

Rustig, veilig en pragtige woonstelletjie.

Ons het so lekker gekuier in die rustige atmosfeer. Ons was daar vir 5 dae en kon vir niks meer vra nie. Dit bied jou meer as wat mens verwag. Dankie Mia, dit was lekker.

Renier V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Ek het nog nie eens kans gehad om te stort nie en ek is klaar geneem ─ modern, industrieel met 'n tikkie eklekties en kuns, om nie te praat van die klein touches soos balsamiese asyn, Twinings, ens. nie! Well done, ek is vir seker weer terug! Dankie, ek voel tuis.

Baie gelukkig en sal weer terug wees.

Yvette F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F

Rustig, skoon, gemaklik.

Die verblyf is naby die area waar ons moes wees. Die eenheid is self-catering en die kombuis het alles en nog meer gehad wat ons nodig gehad het. Plus punt was dat daar Showmax en Netflix is! Baie netjies en skoon en die area is baie rustig. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf! Baie dankie Mia.

Jeneane R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneane R

Ongelooflik stylvol!

Baie dankie! Die verblyf het ons verwagtinge oorskry en Abby se diens was van internasionale gehalte.

Sania O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sania O

Heerlik.

Baie lekker sal beslis weer gaan.

Karla H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla H

'n Privaat tuin-oase in die hartjie van Pretoria.

Ons het heerlik gebly by 3rd Street Cottage en sal beslis weer daar bly. Die tuin is asemrowend, met 'n privaat hoekie waar jy kan braai of 'n teetjie drink in die middagson. Die kothuis is ten volle toegerus - jy hoef net jouself saam te bring. Die dekor is stylvol en modern, maar tog warm en huislik. Absoluut lieflik!

Lizaan N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan N

Heerlik!

Die oulike plekkie is pragtig en eienaars doen ekstra moeite. Sal beslis aanbeveel.

Chris F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Fantastic, caring hosts.

A quaint cottage, in a lovely garden with all the comforts. Beautifully fitted out in a great tree lined street suburb. The hosts made sure that the stay was enjoyable and comfortable without undermining one's privacy. Definitely to be recommended.

Marinda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Baie netjies en goed ingerig.

Die cottage is perfek ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg - dit is netjies en ook baie skoon. Dankie vir al die moeite wat julle insit om dit so gerieflik te maak!

Amanda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Genotvolle en absoluut volledige verblyf.

'n Heerlike, rustige babahuisie. Veilig en totaal privaat. Drie soorte koffie en 'n braaier buite in jou eie privaat patio. Superskoon en lieflike bed. Volledige gebruikskombuis. Decor is helder en keurig, smaakvol ingerig. Dankie vir 'n fantastiese tyd.

Natalie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Netjies, stylvol en ruim met alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

Albert V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Rustig, netjies en skoon, uitstekende waarde vir geld.

Hierdie verblyf is werklik uitstekend. Ons het net een aand oorgebly en alles was netjies en skoon. Ek sal vir seker weer hier kom oorbly.

Emelia F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia F

Fantasties.

Die kothuis was lieflik. Skoon, netjies, goeie dekor, als wat mens nodig het.

Johannes D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Vriendelike ontvangs en lekker gebly.

Die eenheid is besonder netjies, skoon en privaat. Al die nodige geriewe is beskikbaar en die daar is 'n aangename huislike atmosfeer. Sekuriteit is baie goed. Ek kan 3rd Street Cottage met graagte aanbeveel.

Johannes D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Dit was 'n baie aangename verblyf sonder enige haakplekke.

Die alleenstaande woonstel is privaat en geleë in 'n stil omgewing. Alle benodigdhede is beskikbaar en in goeie werkende toestand. Die smaakvolle afronding van die binnenshuise versiering skep 'n rustige atmosfeer en dra by tot 'n baie aangename verblyf. Ek sal 3rd Street Cottage graag ten sterkste aanbeveel. Baie dankie.

Erika S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Baie netjies en gerieflik.

Plekkie oulik ingeruim, slaapkamer lekker groot en badkamer gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was baie naby aan ons aan die Brooklyn Mall waar ons die naweek uitgestal het.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 35A, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARwDrVDD3cMtB6keknLtKe9kSfLczJOD77dFUsVoZvIrRT7M8cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 35A 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763033532148 28.249638493219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang