4 Chaka's Rocks Chalets - The Beach Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Chaka's Rocks Chalets - The Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Chaka's Rock in Ballito en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met buite-eetplek, 'n braai-area en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Chaka's Rocks Chalets - The Beach Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang