Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

4 Sea Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Controltech C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Besonders. Was baie lekker en op die water. Het rustig met my gesin gebly en heerlike gesinstyd ingekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Creatori Health C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Onvergeetlike ervaring met die see net hier op jou deurstoep. Die huisie is toegerus met alles wat jy benodig vir 'n wegbreek. Die seeuitsig vanaf die stoep is iets wat 'n mens nooit sal vergeet nie. 'n Badmatjie in die badkamer sal welkom wees. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilynn H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Sorgvry en rustig. Perfekte ligging. Mooi uitsig. Lekker rustig. Baie koel plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Linette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Perfekte ligging vir siel, liggaam en gees ontspanning. Huis baie goed toegerus. Perfekte ligging vir heerlike ontspanne vakansie met baie om te doen in en oom verblyf. Huis was goed toegerus met wat nodig is vir die 10 dae verblyf. Uitsig en ligging oortref alle verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly. Ek het al die plekkie aanbeveel vir sommige vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

If you want to be close to sea; you cannot get closer unless you swim. If you need a breakaway and a lot of peace - this is the place. Truly well kept, neat and everything on its place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-anie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Kan ek eerder 'n 10 uit 10 gee. Hierdie is die mooiste kothuis en perfek geleë. Ek gee 'n 10 uit 10 vir elke aspek van die huis en ek kan nie wag vir ons volgende vakansie by 4 Sea Cottage nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
4 Sea Cottage
Hallo Su-Anie Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop regtig om jou binnekort weer te sien. Die Span by Sea Cottage Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Leonilde V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

It looks just like it does in the pictures! The most amazing weekend away, I can honestly say this was one of the top locations I have ever been to. Good cotton bedding safe parking for one car, lovely outside braai, if you are a water lover live we take your pool noodle or sub and just relax in the water - ps remember your sunscreen and hat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
4 Sea Cottage
What a lovely review! Thank you so much. Hope to see you again soon. The Team @ Sea Cottage

Alisha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Incredible view. Could not have been closer to the water. Loved the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 345

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 909
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 909
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 2, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e3041c8239c0ac843047a73b8928624803236f93c51203e99cd0b0ce953e30a36c3d1b5f7a0dc7f4d1b8f2f96e2d5e383c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 909 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 2 Melck Street Sandbaai 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100692246919 18.030799271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456