Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Ilkey B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 104 resensies vir 40 on Ilkey B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie W

Aangename bekostigbare verblyf.

Vriendelike en behulpsame diens. Die kamer was gerieflik en baie netjies en goeie waarde vir geld.

Mariana M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Gerieflik en veilig.

Raymond W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W

10/10.

Baie dankie vir julle gasvryheid, lekker gekuier, gebraai en 'n great ontbyt gekry.

Ine-marié R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ine-marié R

Gerieflik.

Rustig, gemaklik, vriendelik.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om jou gou weer te sien!

40 on Ilkey B&B
Nicole K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole K

Gemaklike oornag.

Ons het lekker geslaap. Ontbyt was gemiddeld.

Brett T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Convenient and friendly.

Perfect stay for business, staff and host very friendly, great breakfast and coffee.

Mia E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia E

Was nie wat ek verwag het nie.

Die kamer was nie heeltemal skoon nie. Die vloer was vuil en die asblikke was nie leeggemaak nie. Daar was ook nie personeel beskikbaar toe ons moes uitboek nie, en ek moes die sleutel net op die toonbank los.

Theunis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Theunis D

Teleurstellend.

Kamers was nie skoon nie, en stink na muf / kat uriene. Geen toilet sitplek nie. Gordynreëling wat stukkend is.

Brett T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Cosy and relaxed atmosphere.

As usual, Danel is a great host and made me a nice pot of coffee even though I arrived late. The next morning, I had to leave early for a meeting and the friendly staff made an effort to prepare breakfast for me before I left. This is my go-to accommodation when I am in Menlyn for business.

Herotel Tshwane T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herotel Tshwane T

Lekker

Baie lekker gebly, dankie.

Marietjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit was 'n vinnige oorslaap vir een aand. Alles was net reg en ek het baie lekker gebly.

Ongeag van beurtkrag en ander uitdagings wat die gasvrou gehad het, het sy my baie welkom laat voel en haar bes gedoen om die kamer vir my netjies en gerieflik te maak. Die gastehuis is baie gerieflik en huislik. Heerlike ontbyt gekry en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Freddie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E

Vriendelike ontvangs.

Netjiese verblyf en baie veilig.

Rosarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosarie K

Bederf en geseënd. Ontspan.

Ongelooflike gasvrou. Rustige atmosfeer. Skoon en netjies.

Combrinck L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Ons het hier oornag om 'n nabygeleë Nuwejaars-partytjie by te woon, en was ideaal gewees. Goeie waarde vir geld, die gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was uit die boonste rakke! Baie gerieflike, skoon en netjiese kamers. Sal beslis weer hier oornag.

Cobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus D

Die ligging is goed geleë vir ons doeleindes van besoeke aan Pretoria.

Weer baie lekker gekuier. Die gasvryheid, lekker pot vars koffie in die oggende en ontbyt was een van die redes hoekom ons weer daar oorgebly het.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Dankie Cobus. Sien gou weer!

40 on Ilkey B&B
Morne D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Baie vriendelike ontvangs. Lekker gekuier.

Vriendelike mense. Lekker kamers. Lekker oorgebly.

Surina N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surina N

Baie vriendelike ontvangs en goeie diens.

Baie lekker ligging en in 'n veilige omgewing.

André D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D

Goed, die kamer is net 'n bietjie warm in die somer.

Die kamer was nie skoongemaak nie. Die vorige persoon se leë toilet rolletjies het nog op die badkamer vloer gelê.

Rina O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina O

Vriendelike diens en goeie ontbyt.

Ontvangs was vriendelik en vinnig. Die verblyf was gemaklik. Die ontbyt was heerlik.

Johandri L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johandri L

Lekker, vriendelik.

Daar kort 'n fan in die kamer.

Andriette D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette D

It was peaceful.

Very quiet room, the garden is very nice and if I stayed longer I would have spent time there.

Lezil T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezil T

Skoon, netjies en veilig!

Ons het heerlik gebly. Skoon en netjiese kamers met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Eienaar was baie behulpsaam en gaaf! Julle sal ons definitief weer sien.

Venessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Venessa D

Effe teleurgesteld.

Love hierdie plekkie. Danel en manlief is altyd so toegewend om laat op te bly as mens laat invlieg. Die woef-kinders is vriendelik en kom sê ook vinnig hallo. Hierdie keer is ek teleurgesteld, want die kamer was vuil. Geen ander manier om te sê nie. Linne ens. was baie skoon en het lekker geruik. Vloere was vuil, vensterbanke kan jy sien was maande laas afgestof. Die ketel moes ek 3 keer kook om uiteindelik skoon water te kry. Die TV se krag het nie gewerk nie. Ek moes 'n lead aanlê van die onderste prop boontoe teen die muur. Die stof het dik gelê op die mikro. Daar was geen koffie nie. Net 'n baie ou plastieksakkie met tee en suiker in. Geen melk eens vir 'n oggendkoffie nie. Daar was 'n man wat eers probeer my kamer oopsluit het en toe besef het daar is 'n sleutel in. 10 min later was hy terug en het net die deur probeer oopmaak. Ek't hom gevra wat soek hy. Toe loop hy net weg. Dankie tog die deur was gesluit. Want ek het net uit die stort gekom. Ek is rêrig mal oor die plekkie. Was al voorheen daar. Maar ek hoop rêrig die netheid sal aangespreek word.

Jacolien D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacolien D

Was oornagakkommodasie vir ons.

Ons verkies uiters skoon geriewe. Die geriewe was nie volgens ons op 'n aanvaarbare standaard nie.

Jaques P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaques P

Die kamer was baie vuil, agter die bed was spinnerakke.

Ons het 'n kamer bespreek en was verwys na 'n ander een toe.

Jeanette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

It was a lovely place (room, view and garden) and the breakfast was excellent.

The area seemed safe and is not far from most places in Pretoria. The house is beautiful and we were given breakfast despite the loadshedding going on that morning. The owner asked me about my stay before I left.

Faan U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan U

Baie aangename kuier, saam met die geveerde besoekers, kundige Johan en sy mooi gade, Danel.

Ons het so baie plekkies, binne 'n raduis van 10 km besoek, baie foto's geneem, en elke aand op die stoep gewag, met 'n glasie, vir nog info van Johan en Danel omtrent die omgewing en wat ons nog behoort te vind daar. Baie stil en rustige buurt. Heerlike ontbyt elke dag, en 'n rustige slapie na 'n warm stort. Beslis 'n besoek en kuier werd, baie dankie ook aan die personeel.

Michael K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Heerlik.

Baie aangename mense.

Marietjie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie oulike plek.

Ons moes voor 14:00 inboek weens 'n funksie wat 13:00 begin. Danel het ons hartlik ontvang alhoewel kamers nog nie gereed was nie. Ons het bagasie by haar gelos en toe ons aand terugkom na funksie was alles reg en bagasie in kamers. Baie dankie daarvoor. Dit hoekom ek altyd die gastehuis gebruik. Dierbare mense. Well done.

Sonri R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonri R

Die vriendelike mense het ons baie tuis laat voel.

Dit is op Menlyn Mall se stoep. Dis so lekker geleë. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Deirdre N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre N

Beste tyd van my lewe.

Ek wil net noem dat met die aankoms slag was alles pragtig en ongelooflik veilig, die eienaar van die plek het my en kêrel met ope arms verwelkom, ons het ook 'n verskriklike lekker ontbyt gehad die volgende oggend, so baie dankie vir hierdie lekker kuiertjie saam met julle, ons sal verseker weer 'n draai maak.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Baie dankie Deidre! Julle is altyd welkom.

40 on Ilkey B&B
Annemarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Ons "huis" in Pretoria.

Ons het al verskeie kere oorgebly by Danèl en Johan se gastehuis, 40 on Ilkey B&B en elke keer is dit heerlik! Ons word vriendelik verwelkom, ons kamer is skoon en dit is so rustig! Dan na 'n lekker nagrus geniet ons 'n heerlike ontbyt danksy Albert of Mettie. Dankie Danèl en personeel wat werklik vir ons alles so gemaklik maak al is ons in Pretoria om met moeilike omstandighede te deel. Ons voel werklik tuis.

Annemarie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Skoon, netjies en gerieflik.

Danèl, ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die kamer was skoon en gerieflik. Lekker stort! Die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons gaan beslis weer oorbly want dis lekker sentraal. WiFi ontvangs was baie wisselvallig en swak maar dit kan ook wees a.g.v. die loadshedding.

Ignatius F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius F

Very calm and relaxing.

Great place for training travels.

Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie aangename tyd daar gehad.

Die kamer met al sy geriewe was uitstekend. Die ontbyt was smaaklik. Die geselskap opbouend. Hier is jy nie net 'n gas nie, jy is deel van die gesin. Ek het tuis gevoel van die eerste oomblik af tot ek vertrek het. Ek sal weer hier oorbly.

Heidi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Rustig en 'n baie aangename ervaring.

Die ontvangs by 40 on Ilkey was hartlik en Danel se gasvryheid ken eenvoudig geen perke nie. Die ontbyt wat ingesluit is, is heerlik en die personeel uiters vriendelik. Kamers is skoon en netjies en word so gehou deur kamerpersoneel. Die pragtige troeteldiere is net so vriendelik en laat mens sommer voel asof jy by jou eie huis is. Dankie Danel!

Arabel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arabel V

Rustig en veilig.

Sal enige tyd weer gaan.

Piet D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Dankie.

Die gasvrou en haar personeel maak moeite om jou tuis te laat voel.

Laetitia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V

Dit was gerieflik en so naby aan alles.

Die ontbyt was heerlik en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar oornag.

Sharon S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

An excellent stay met our travel needs.

An excellent guesthouse. A pet friendly guesthouse which met our needs perfectly. Neat, welcoming and well situated.

Shaune B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Vinnig na ander kamer geskuif met bad in plaas van stort as gevolg van lengte. Ontbyt was heerlik en personeel baie vriendelik. Net 'n voorstel: 'n badkamermatjie vir as jy uit die bad klim sal gaaf wees.

Suzette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S

Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt geniet.

Gasvrou is baie vriendelik. Veilige, gemaklike verblyf en die ontbyt was baie lekker.

Venessa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Huis weg van huis.

Baie warm ontvangs. Danel was so gaaf om vir ons te wag tot 23h00 na ons vlug vertraag was. Hulle is twee baie besonderse mense wat jou gerief en verblyf rerig op die hart dra. Heerlikste boere ontbyt met awesome geselskap! As ons weer daardie rigting moet gaan is hierdie plekkie ons keuse.

Salomie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie D

Pragtige plek en goeie Diena.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Die personeel baie behulpsaam en doen moeite. Die ontbyt was heerlik gewees. Het die pragtige tuin geniet.

Combrinck L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Gerieflike oornagplek in sentrale ligging.

Die verblyf was netjies en voldoende vir 'n oornagplek, en baie sentraal geleë. Ook goeie waarde vir geld gebied. Was ook baie vriendelik ontvang. Dink net kommunikasie rondom die ontbyttye moet beter wees, aangesien dit net tot 9 uur bedien word en ons dit gemis het. Andersins baie lekker plek en niks om oor te kla!

Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Goeie ligging vir inkopies en vertonings.

Ons is vriendelik ontvang by llkey B&B deur die gasvrou. Heerlike ontbyt geniet. Daar sal egter aandag moet gegee word aan die interieur van die kamer. Beslis nie heeltemal op standaard nie. Gordyne is nie netjies nie en daar is kolle op meubels. Panele op vloer was los en geen skerm op die lig nie. Het nogtans goed geslaap. As daar aandag gegee word aan sekere aspekte sal die verblyf beslis 'n wenner kan wees.

Gerhard & Louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard & Louise S

Vriendelike ontvangs.

Kamer netjies en skoon.

Jessie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessie G

Rustig.

Was vriendelik ontvang, lekker om een nag oor te bly.

Amanda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D

Gemaklik.

Eenheid is netjies en skoon maar die dakwaaier is van balans af so raas die hele aand en dan dalk moet hulle ietsie voor die badkamervenster sit sodat mens nie wakker word van die lig wat daardeur kom nie. Ontbyt sal baie beter wees as dit warm voorgesit word, verder was dit gemaklik. Hulle sit dalk net die vrugte en yogurt te vroeg op die tafels uit. Dalk meer verskeidenheid van sap, nie almal hou van coco pine nie.

Rene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Verwelkomend, netjies, gasvry en heerlike kos!

Ons is hartlik ontvang (in die reën) en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir 'n wonderlike nagrus en 'n fantastiese ontbyt die volgende oggend. Ons sal definitief weer kom kuier!

Jonathan F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Skoon, gasvryheid.

Dis die tweede keer wat ek daar bly en sal definitief weer so maak. Baie netjies, lekker ontbyt en almal wat daar werk is baie gaaf en behulpsaam.

Herman F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Oornag in die stad.

Ons was teleurgesteld met die diens, het gereël vir ontbyt en het 15 minute later as beplan vertrek, toe was daar nogsteeds niemand in die kombuis.

Olof V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olof V

Puik

Uitstekende diens en gasvryheid. Die ligging is baie sentraal. Ontbyt is heerrlik. Ons het die verblyf geniet. Sal beslis weer besoek en vir ander aanbeveel.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Baie dankie.

40 on Ilkey B&B
Brett T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Felt like I was at home, friendly staff and rooms clean.

The staff is very friendly and the location is central to all business.

Ramona R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona R

'n Absolute Plesier

Lieflike plekkie. Die eienaars gaan werklik die ekstra myl om mens welkom te laat voel. 100% die moeite werd.

Marius N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Tuis weg van my huis.

Heerlike, ontspannende paar dae by 40 on Ilkey gebly terwyl ek en my vrou die SA 0/16 krieket week bygewoon het. Koninggrootte-bed met gemaklike matras, lekker groot badkamer, DStv, WiFi en die heerlikste ontbyt. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal nie eers oorweeg om by 'n ander plek in Pretoria oor te bly nie.

Ns B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ns B

Was lekker.

Baie naby aan Menlyn Mall.

Danny F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Aangename gasvryheid.

Netjies eenheid met goeie geriewe. Veilige parkering. En heerlike ontbyte. Danél is 'n goeie gasvrou.

Irmgard E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irmgard E

Baie lekker.

Was baie lekker. Rustig en vriendelik.

Grant P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Grant P

Rustige area, lekker ontbyt.

Vriendelike diens. Nie mooi geweet waar is wat nie. Ontvangs, eetplek se ingang. Steeds lekker gebly vir die dag.

Retha R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R

Wonderlike diens en vriendelikheid.

Gasheer en gasvrou was uiters bedagsaam en vriendelik. Heerlike rustige atmosfeer. Hierdie gastehuis is bo-aan my lys vir toekomstige reise Pretoria toe!

Jonathan F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Skoon, veilig en die eienaar en staff baie vriendelik.

Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer daar gaan bly!

Dawid V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Baie lekker en baie vriendelik.

My gasvrou was baie aangenaam en baie vriendelik. Het een van die lekkerste ontbyte in 'n lang tyd gehad. My kamer was skoon en baie netjies. Sal definitief weer daar oornag.

Ruan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan C

Aangenaam, netjies en gerieflik.

Min tyd in die gastehuis spandeer, maar diens was goed en vriendelik en die geriewe baie netjies en skoon. Ontbyt was lekker en verblyf oor die algemeen aangenaam.

Jacobus D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Was for a work visit.

The stay was very quiet and relaxing.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elzabe M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe M

Dit was gemaklik en rustig.

Goeie ligging van gastehuis in veilige area. Gastehuis was netjies en die ontbyt was heerlik.

Hennie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

'n Huislike, vriendelike, veilige en bekostigbare verblyf plek wat baie sentraal geleë is.

Weereens was dit 'n lekker verblyf vir my en my vrou. Dit voel asof ons by die huis was met die rustige, veilige en vriendelike omgewing en personeel. Baie dankie daarvoor. Ons sal beslis weer kom kuier!

Juan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Wonderlik, vriendelik en aangenaam.

Dankie aan Dunell vir die wonderlike diens, ons het regtig lekker gebly. 40 on Ilkey B&B is die plek om te bly.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Baie dankie!
Sien julle volgende keer!

40 on Ilkey B&B
Hennie A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie A

Onbevredigend.

Geriewe is oud. Toiletsitplek stukkend.

Pieter S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Vriendelike veilige en gasvrye verblyf.

Ons het die verblyf en ontvangs en gasvryheid baie waardeer. Die kamers is baie netjies skoon en die bed fantasties. Ontbyt was baie lekker en oor as genoeg. Die vriendelike huislike atmosfeer sal ons beslis weer laat gaan. Mens voel baie veilig en die feit dat mens 'n afstandbeheer saam met jou sleutel het gee vir jou die onafhanklikheid om tot laat nag te kom en gaan sonder om mense te verontrief. Baie dankie vir 'n lekker ondervinding.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Julle is altyd welkom.

40 on Ilkey B&B
Marinda F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F

Voel soos by familie

Ek en my kollega was maar skrikkerig vir die stadsverkeer en vandat ons by 40 on Ilkey gekom het, het dit gevoel of ons by familie kuier. Dit was rustig, lieflik en Danél is 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gesels en sy het ons geïnspireer om weer met ons handwerk en kreatiwiteit te begin. 'n Heerlike ervaring! Ek sal beslis weer daar gaan kuier!

Ben T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Vriendelike diens.

Baie netjiese B&B. Alles is goed. Stort en bad in kamer is buitengewoon. Baie goeie ontbyt is bedien.

Hedwig G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig G

Fantasties.

Gasvryheid was wonderlik. Alles was regtig goed. Sal weer daar gaan bly.

Anna M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Home away from home.

Danel was very friendly and welcoming. We were a bit late for breakfast the next morning but the staff was very much understanding. I just want to say to Jackie, keep up the good work, you were so helpful. The Saturday of the show we arrived late, around midnight, and the remote was not working. I called and he responded immediately. We felt safe in that area because there was security at each entrance. Very close to Menlyn shopping centre and Sun Arena. We will definitely visit again.

Hennie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Huislike, vriendelike verblyf.

Dit was 'n lekkerbly ondervinding met vriendelike en effektiewe diens.

Wilna P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P

Ongelooflike goeie diens, vriendelikste mense!

Sal vir seker 40 on Ilkey aanbeveel, baie vriendelike mense. Lekker kos en baie lekker gekuier. Hulle gastehuis voel werklik soos jou eie huis, sal vir seker in die toekoms weer by hulle gaan kuier.

Piet L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet L

Geleë in stil en veilige omgewing. Sal weer daar slaap.

Alles was goed. Daar was net 'n stoel wat baie lendelam is en gevolglik onveilig is. Dit is gerapporteer. Die toiletsitplek is los en skuif rond.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Julle is altyd welkom.

40 on Ilkey B&B
Rob H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H

Gerieflik en netjies.

Verblyf is gerieflik en netjies, ontbyt baie goed, sal weer daar oorbly.

S E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
S E

Gevoel of ons by die huis is.

Danel is baie gasvry. Ontbyt was goed. Als wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Marietjie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Die plek se puik diens is goed en personeel baie behulpsaam.

Dit is regtig 'n baie oulike plek. Ons 2de keer wat ons daar bespreek en sal vir seker weer in die toekoms.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Dankie Marietjie.

40 on Ilkey B&B
Greta W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta W

Goed.

Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Gert K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gert K

Ontvangs vriendelik en hulpvaardig met goeie veiligheid maar eenheid nie op standaard.

Deur maak nie behoorlik toe nie. Stortmure het baie muf. Toilet lek. Waaier baie los - kan maklik afval. Vloere nie baie skoon. Ontvangspersoneel egter vriendelik en baie hulpvaardig.

40 on Ilkey B&B se terugvoer

Beste Gert, Baie dankie vir die kommentaar. Ons volg 'n opgraderingsprogram vir al die kamers, maar het onmiddellik die kamer gesluit en al die probleme aangespreek. Ons sal volgende keer, met ons goeie persoonlike diens reg wees vir julle.

40 on Ilkey B&B
Tommy D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy D

Baie goed en waarde vir geld.

My kamer was goed en diens puik. Die bed was egter nie baie lekker nie en 'n gesette man soos ek neig om na middel toe te rol. Miskien is die matras bietjie "worn-out". Dankie.

Jeanine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine P

Gemaklik.

Dit het ons gepas vir vining in en vining uit!

Alex J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex J

Baie lekker oornag verblyf.

Ek sal enige persoon aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak. Ons het bietjie laat opgestaan maar die personeel was baie verstaanbaar aangaande die ontbyt. Plek voel baie veilig. Kamers netjies en skoon. Baie lekker ontbyt.

Judy K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy K

Baie netjiese gastehuis.

Ons is verwelkom deur 'n baie vriendelike man, wat ons rondgewys het. Die kamer was skoon en netjies. Alles was daar wat mens nodig het. Die ontbyt was ook baie lekker. Ons sal weer hierdie gastehuis besoek.

Marie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Vriendelike ontvangs, goeie verblyf en heerlike ontbyt.

Ons het van Louis Trichardt af gereis, moes 'n vertoning bywoon die aand en wou graag gereed maak. Ongelukkig was ons kamers nie gereed nie en ons moes feitlik een uur wag vir ons kamers (ons het die middag 4-uur daar aangekom). Die eienares was baie vriendelik en het ons 'n drankie aangebied terwyl ons gewag het - dit was egter steeds effe steurend. Die bad in die een kamer was nooit skoongemaak nie en kon nie gebruik word nie. Die res van die verblyf was baie goed, ook die ontbyt. Die verblyf kan definitief aanbeveel word indien die haakplekkies opgelos word.

Chane B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane B

Ligging uitstekend vir Time Square Arena.

Heerlike ontbyt en baie naby arena vir konserte, kamers effe klein maar effektief vir ons doel.

Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.

Baie netjies en skoon. Bestuur baie vriendelik en laat gaste regtig tuis voel. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Jan J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Felt very much at home!

The B&B is very easy to find, has security boom before you approach the entrance. The very friendly dogs also made us feel safe.

Sithabile Gandi N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithabile Gandi N

Great place, secure with amazing service.

The place is great and real value for your money. The staff are very nice and the owners are welcoming. I would highly recommend anyone looking for accommodation in Pretoria East to definitely consider 40 on Ilkey. It is also located in a quiet and secure neighbourhood. We had an awesome time! Very cosy and homely! Loved it!

Kevin S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Baie beïndruk!

Sien die sterre.

Danie L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Ek kan oor niks kla nie.

Heeltemal tevrede, 'n swembad sou lekker gewees het.

Riana B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Al was ons laat die aand eers by die gastehuis, is ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Veilige omgewing, heerlike kamer met al die nodige geriewe vir koffie en tee. Baie gerieflike badkamer en die ondervloerse verhitting in die badkamer is tops!

Annette B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Incredible! Accommodating staff with a homely atmosphere.

Will be back next year!

Ben J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mari-lize M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari-lize M

Netjies en skoon in 'n rustige omgewing!

Sien die sterre hieronder.

Karin S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Dit mag dalk 3-ster wees, maar vir my was dit 5-ster!

Sien die sterre hieronder.

Corne v - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne v

Friendly people, excellent service.

All people at this guesthouse were friendly, from the owners to the staff. Even the security guard was helpful and directed me to the location. Breakfast is good, and served in a cosy breakfast area.

Frans S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans S

The accommodation was good - Will recommend this guesthouse to friends and family

The stay was good. The service received from the owner and staff was very good.

Erica R - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica R

Lovely, I've already done an advance booking

Excellent service, staff friendly and helpful, room very comfortable !

Beverley A - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley A

Felt at home having come from across the border.

40 on Ilkey is a fantastic place to be staying at whether on a business or leisure trip. It's quiet, peaceful and very homey. The service was superb, I was treated with such kindness. It's situated at an ideal location, being 5min away from Menlyn park shopping mall. Certainly to be recommended.

Rose S - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose S

Besides the dust in the rooms the linen and everything else was clean.

We thoroughly enjoyed our stay and our daughters loved Our host's hospitality.

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABYKBfnnNcwjNLuTxNRvswgsg0RUTBVxpAtCObOZDW8DTg2FR77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 40 Ilkey Road Lynnwood Glen Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.779044404415 28.275675773621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang