Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

406 Dromedaris See Vakansie

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dromedaris See Vakansie bied selfsorg-verblyf op die strandfront in Amanzimtoti en is geskik vir 6 gaste.
Geen diere toelaatbaar nie !

Die woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en Disney Plus. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, vadoeke ens. saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n uitsig oor die strand en see het.

Braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek vir 'n voertuig en sleepwa is nie ingesluit nie en koste per dag word apart gehef. Reëlings moet vooraf vir 'n ekstra voertuig getref word.

Dromedaris See Vakansie is 100 m vanaf Splash Waterworld en 2 km vanaf Toti Mall wat met 'n rits winkels en restaurante spog.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerder as lekker. Dankie vir die baie lekker woonstel. Dit was nou 'n fees om dié een te kon kry. Lekker stil blok, met die mooiste see uitsig. Bai...
Sien meer
Jan 2025
Corne C
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker familie vakansie. Baie netjies, skoon en veilig. Baie mooi sea view vanaf die sitkamer en slaapkamer. Lekker groot TV met baie om te kyk. ...
Sien meer
Jan 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Baie oulike plekke en mooi see uitsig. Gaan beslis weer daar kuier.
Okt 2024
Marie F
5.0
Woonstel is baie mooi. Ons het baie lekker gebly!
Jul 2024
Marilet S
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig, beste verblyf! Puik eienaars. Mooiste woonstel reg op die strand, met alles wat jy benodig om een heerlike vakansie te geniet. Naby aa...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 406 Dromedaris See Vakansie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4aab22ee5802af9a743f016ce5f07c282fd8f455bfe63ae32d9bcaaf20a9e4881afd8339501ea938237e72c15026bfe9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang