Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 on Essenhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Franzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, veilig, gawe gemeenskap! Ons het heerlik gebly, geriewe skoon. Heerlike koffie, sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Dankie vir die resensie, Franzette! Julle was wonderlike gaste - kom kuier gerus weer! Groete, Danie en Elsabe

Andries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, stil en verfrissend. Ons het heerlik gerus in hierdie pragtige goed toegeruste woonstel. Dit het 'n lieflike uitsig en geplaveide braai area. Gasvrou het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Sal graag weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Dankie vir die resensie Andries! Sien uit om jou weer te ontvang! Enige tyd weer welkom! Groete Danie en Elsabe

Stoffel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Stoffel Baie dankie vir die resensie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang! Net die mooiste vir 2024! Groete Danie en Elsabe

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel en ons sal weer van hierdie verblyf in die toekoms gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Arina Baie, baie dankie vir die resensie! Jy was 'n wonderlike gas! Sien baie uit om jou weer te ontvang! Groete Danie en Elsabe

Esmé E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie rustige en stil omgewing. Ons het daar oornag en dit was baie geskik. Pragtige uitsig op die see vanuit ons kamer. Die verblyf was baie netjies en skoon en alles van goeie gehalte. Die kombuis is goed toegerus met mikrogolfoond, broodrooster en ketel, maar het nie 'n stoof nie, net 'n eenplaat-gasstofie (geskik vir beurtkrag). Vleesbaai het ook nie 'n restaurant nie, en die restaurant buite Vleesbaai, Hansie en Grietjie, sluit om 17:00. Gelukkig het ons al hierdie goed vooraf nagevors en het ons vleis saamgevat vir 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Esme! Baie dankie vir jou deeglike resensie! Kom kuier gerus weer! Groete Danie en Elsabe

Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Skoon en netjiese plek, met alles wat jy nodig het vir 1 of 2 aande se oornag. Ons het baie lekker gebly. Stilte en rustigheid was in oorvloed en die dorpie is 'n bitter mooi dorpie met 'n mooi see en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Jean Baie dankie vir jou resensie! Kom kuier gerus weer! Groete Danie en Elsabe

Louisa L
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

My 4-dag verblyf was aangenaam. Het daagliks ver gestap en veilig gevoel. Geniet om daar te bly, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Louisa! Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit! Ons is bly dat jy dit geniet het om in die gastekamer met die mooi see-uitsigte te bly. Kom kuier gerus weer! Groete, Danie en Elsabe.

Kenneth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rustig, veilig en baie netjies en baie om te doen. Ons het 'n baie rustige tydjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Kenneth! Baie dankie vir die resensie! Ons is bly dat julle ons mooi omgewing so waardeer het. Hoop julle het die opgradering na die woonstel geniet vir 'n spesiale kuier in Vleesbaai! Groete Danie & Elsabe

Monty G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Lekker rustig. Lekker gebly, dalk net 'n afdak by die stoepie vir die mense wat wel buite wil sit (veral as dit reën) en 'n paar waaiers in die kamers sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
41 on Essenhout
Monty Dankie vir die resensie en wenke! Ons beplan stoepies vanjaar - hou die foto's dop! Die groter kamer het 'n waaiertjie in - dit was bo in die kas. Kom kuier gerus weer! Groete Danie & Elsabe

Dikshita P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Comfortable and as per requirements. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
41 on Essenhout
Thank you for the review, Dikshita. Looking forward to hosting you in one of the bigger units (with nice views) some time in the future. All the best for 2024! Kind regards, Danie and Elsabe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 41, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7e8507c73dfe4ac314f36080bbafbea47400ad9053b3f978501c37a9699d4f3284b28b2eeb11e482df1f24d40d8ead4cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Essenhout Avenue Hoekbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.293820759322 21.912855861655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang