Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

41 Port Owen

Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
41 Port Owen
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare deposito van R2000.00 moet direk aan die instansie betaal word 2 dae voor aankoms.
volgende te dek. Indien daar breekskade is, die maksimum limiet van 10 gaste of dagbesoekers oorskryf word, of daar geraas is tussen 22:00 en 10:00 sal die deposito weerhou word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Toesluitbare onderdak-parkeerplek in oprit beskikbaar vir slegs 2 voertuie.
Nie meer as 10 gaste word toegelaat nie
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Ongelukkig maak die eiendom nie voorsiening vir studentegroepe, ram- en hennepartytjies of enige partytjie-groepe nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 41, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ9rjGU73z81JYwrAxYIXRBKZ5ewBxS5o0d3h0hAhId2BpXHQBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 44 5 1 5 41 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -32.784268050982 18.152149487871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011