Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hornbills Nest 419

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Hornbills Nest 419 is 'n selfsorgvakansiehuis in die privaat Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat spog met 'n verskeidenheid geriewe en is die tuiste van die Groot 5, wat dit ideaal maak vir 'n vakansie saam met vriende of familie.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n etenstafel en stoele, wat 'n ideale plek is vir gaste om hul maaltye saam te geniet terwyl hulle die rondlopende wild bewonder. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die landgoed se gratis en betaalde geriewe en doendinge, wat 'n restaurant, wildritte en wildkyk insluit, 'n dag-spa wat verskeie behandelings bied, swembaddens, asook avontuuraktiwiteite vir die hele gesin om te bespreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marilee D
Saam met vriende
5.0
Lekker Bosveld wegbreek! Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel. Netjies en skoon, genoeg spasie en alles wat jy benodig is reeds daar.
Okt 2024
Rina K
5.0
Lekker, rustig, ontspanne Unbelievable! Mal oor die huis, rustig en still. Sal die huis vir almal aanbeveel!
Sep 2024
Beverley B
5.0
Baie lekker familie naweek. Baie lekker ruim. Presies soos op die fotos. Die kombuis het alles wat nodig is. Daar was wel 'n waterlek en die waterdruk...
Sien meer
Jun 2024
Jolene S
Gesin met tieners
5.0
Lekker familie langnaweek. Ons het dit vreeslik geniet. Die huis is ruim, het alles wat mens nodig het en meer om lekker te kan bly. Die diere besoek ...
Sien meer
Jun 2024
JJ V
5.0
Heerlike ontspannende naweek. Naweek was heerlik. Akkommodasie was voldoende vir 12 persone. Plek was netjies en skoon. Geen uitdagings gehad nie. All...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Gaste dink The Hornbills Nest 419 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843748255881 28.049622285961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang