Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 on Ribbok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

44 on Ribbok bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis, in 'n cul-de-sac in George en omring deur die Outeniekwaberge. Die huis is net 1 km vanaf die Botaniese Tuin vir die natuurliefhebbers. Die verblyf is 10 km vanaf die strand, 2 km vanaf die winkels en naby 'n gholfbaan.

In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV.

Verder is daar braaigeriewe, gratis WiFi, DStv en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Die huis is 10 km vanaf Victoriabaai en 12 km vanaf Wildernis. George is die ideale bestemming vanwaar die pragtige Tuinroete ontdek kan word en ook vir daguitstappies na Knysna, Oudtshoorn en Mosselbaai. George bied verskeie gholfbane, Fancourt, die Links, valskermsweef en ander aktiwiteite vir natuurliefhebbers. Hierdie huis word as 'n eenheid bespreek en word nie met ander gaste gedeel nie.

Dit is naby aan winkels, strande en aktiwiteite soos gholf en fietsry. Die verblyf het 'n uitsig op die Outenikwaberge en is naby die Outeniqua Railway Museum en die aarbeiplaas in George.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 44 on Ribbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribbokstraat 44, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ead19c6c32c4504ded4393b3775894006c4adcfc745d125b9dcc52c6ac97f4823acd092ec050f14bc9a00b7016587be68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 44 Ribbok Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.943312227038 22.471426899246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang