46 Baleana Bay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dirkie Uys-straat 19, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
46 Baleana Bay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Gansbaai met slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige dog sentraal geleë toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot hul eie balkon en 'n boonste dek wat met trappe bereik word en pragtige uitsigte oor Gansbaai bied. Daar is 'n gasbraai is op die balkon en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die nabygeleë natuurreservaat besoek of haaihokduik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dirkie Uys-straat 19, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dirkie Uys-straat 19, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang