Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Cliff

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Lubabalo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. The stay was good; we didn't have any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
49 on Cliff
Thank you for the positive feedback. We are happy you and your wife enjoyed your stay.

Conrad B
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Wonderful location and accommodation. Super place with everything one needs. Excellent location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels F
Kort verblyf
4.6
Mei 2021

Tops. Enjoyed my stay in Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2021

A house with everything you need. The highlights, ample space and the house is equipped with everything you need. The view is awesome and the owners were very accommodating. There are some downs. The showers of the 2 bedrooms were not up to standard. Luckily we booked the entire guesthouse, so we could share bathrooms. We will definitely visit again, provided that the shower heads are replaced

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Mooi omgewing en rustig. Pragtige see-uitsig vanaf kamer. Goed toegerus, deel kombuis, eetkamer en opwasgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ankie W
1 nag
5.0
Jun 2019

Pragtige, skoon akkommodasie met lieflike uitsig. Dit was so lekker plek om in tuis te gaan en tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Beautiful view, peaceful atmosphere. Thank you for your hospitality. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2019

Teleurstellend. Ons het Seagull bespreek. Geen hangkas, my rok vir die troue wat ons bygewoon het moes aan die brandblusser hang. Geen ekstra kombers of verwarmer vir 'n yskoue kamer, geen stoel in kamer om iets op neer te sit, geen plek in badkamer om 'n toiletsakkie neer te sit. Al ons goed het op die vloer rondgestaan. Speelgoed haardroër. Geen toiletverfrisser in badkamer. Motors moet reg op die straatfront parkeer. Is dit veilig? Vreeslik baie trappe van een vlak na die ander. Nie 'n lekker ondervinding gewees nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Pragtig. Pragtige uitsig van die balkon af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erwin S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Perfect location for whale watching. We saw several whales swimming in the bay just in front of the veranda. Nice breakfast, friendly host. The description of some rooms is a bit misleading as veranda and lounge as to be shared with the other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcChAKjaeooNRXIrrC7fW9e1pfAecJ2QOJNlahd4e5kHmlFN1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 49 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553154493556 19.368102550507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang