49 @ Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
49 @ Home is 'n knus selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in Klerksdorp vorm. Hierdie eenheid bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Dit is meer geskik vir korttermyn verblyf, maar langertermyngaste is ook welkom.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek voor die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek.
Die eenheid maak van 'n omsetter gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar, en moet vooraf met die eienaar gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink 49 @ Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang