5 Brighton Court
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Campsbay-rylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
5 Brighton Court is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Kampsbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of toeriste wat die Moederstad se lewendige kuslyn wil verken.
Dié woonstel is op die grondverdieping, het gemaklike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Hierdie kompleks is stapafsrand vanaf geriefswinkels en Kampsbaai se getypoel is oorkant die straat. Dit is ook naby die mooi strande en stapafstand vanaf aktiwiteite en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 87
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Campsbay-rylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Campsbay-rylaan 32, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang