Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Santos Beach Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elzaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sielskos asemrowende ligging. Ons het ongelooflik lekker gebly in die eenheid, stap afstand van die strand en restaurante. Ongelooflike ligging en hoogs aanbeveelbaar vir 'n lekker blyervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gevonna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect. It was absolutely fabulous, lots of space for us 2 couples. Very neat and clean. Location was perfect. We could hear and see what was happening on the beach when sitting on the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezelda
50 Santos Beach Apartment
We are so glad that you have enjoyed your stay.

Lynn F
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Die moeite werd vir 'n lekker see-wegbreek. Heerlik gebly. Ideale ligging vir vinnige en gerieflike toegang tot die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Fantasties en baie goed. Wonderlik, perfekte ligging en uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elanie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Verder was dit lekker. Het lekker gebly, bietjie klein vir 4 mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos 50, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24f3e6165040892a59977a12b6883ab3ca08ac2ad8559d788b5b9f85930c88dd3396313a58d78a85f81faf6fcdcda511e57c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Munro Street 50 Santos, Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.178268144875 22.136167381407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang