504 Bermudas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Gehaltelinne, -badhanddoeke en -swemhanddoeke word voorsien.
Maksimum 6 persone word in die eenheid toegelaat. Onder geen omstandighede mag daar meer as die maksimum persone in die eenheid wees nie. Indien gaste nie by die reël hou nie sal die ekstra persone onmiddellik die perseel moet verlaat of die bespreking sal gekanselleer word sonder enige terugbetaling.
Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings met net persone onder die ouderdom van 25 toe nie. Dit is 'n Beheerliggaam-reël.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is verbode in die woonstel. Rook word slegs op die stoep toegelaat.
Geen partytjies of groot byeenkomste word deur The Bermudas se Beheerliggaam toegelaat nie. Dié reël word streng toegepas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas 504, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang