Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

509 Crimson Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, Crimson Square 509, Woodstock, 7295, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

509 Crimson Square is in Woodstock, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of alleenreisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamer met 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Hierdie eiendom bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie woonstel is net 'n entjie se stap van The Old Biscuit Mill af, asook net 'n kort entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fairview-laan 21, Crimson Square 509, Woodstock, 7295, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, Crimson Square 509, Woodstock, 7295, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2977df7877f28861a5037587afeb77263e1162521dd8a4c99ec27117cea110bd6f0f5609f524faf616cf44360ce08aca2f44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 21 Fairview Avenue 509 Crimson Square 7295 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930616 18.452101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang