Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Bush Willow

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 51 Bush Willow
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alida D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida D

Baie lekker gebly in 51 Bush Willow.

51 Bush Willow is 'n mooi skoon plek vir 'n groot groepie mense om in te bly. Eienaar is baie behulpsaam. Al wat die plekkie kort is 'n groot boks vrieskas om ys en vleis in te vries en koud te hou, dan sal hy 100 % perfek wees.

51 Bush Willow se terugvoer

Halo Alida,
Baie dankie, stem saam met die vrieskas idee, sal beslis invest in dit. Lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet.
Lynette

51 Bush Willow
Kgaugelo P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgaugelo P

It was very clean and well organised.

We didn't struggle to get anything, we really enjoyed it.my family and I were very impressed.

51 Bush Willow se terugvoer

Dear Kgaugelo,

Thank you so much. I am pleased that you enjoyed your stay.

Regards,
Lynette

51 Bush Willow
Raymond C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond C

Verblyf was baie lekker en die geriewe in die huis is voldoende.

Die huis het baie lekker gebly, genoeg spasie.

51 Bush Willow se terugvoer

Hi Raymond, baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het daarvan gehou en hoop dat julle weer van ons gebruik sal maak. Lynette

51 Bush Willow
C M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C M

Skoon, netjies en luuks!

Die plek is baie lekker uiteengelê. Dit is ideaal vir 'n groot groep om lekker saam te kuier. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam! Hier sal jy lekker bly!

51 Bush Willow se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle wonderlike resensie. Waardeer dit, altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Bly julle het dit geniet. Lynette

51 Bush Willow
Madaneah J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madaneah J

Amazing and feels like home.

We had a super time at 51 Bush Willow. Amazing indeed! Will go back anytime.

51 Bush Willow se terugvoer

Hi Madaneah. Thank you so much for your positive feedback , really appreciate it.I am so pleased you enjoyed your stay and hope that you will come back soon.

51 Bush Willow
Alexsha L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexsha L

Verblyf is lekker groot en goed ingerig.

Die plekkie was baie lekker, maar een baie groot probleem was dat daar geen warm water was vir die hele tyd wat ons daar was nie en die Sondag geen elektrisiteit nie. Heel ongerieflik. Het nogal gehoop vir afslag nadat daar geen warm water en elektrisiteit was nie.

Gerdha V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdha V

Lekker ruim plek met mooi uitsig op see en strand.

Ons was maar net 'n kort rukkie daar maar dit was 'n lekker plekkie met mooi uitsig. Buurt was sonder water met ons aankoms, maar eienaar het regtig moeite gedoen om aksie uit munisipaliteit te kry en bure het selfs van hul gestoorde water aangebied om vir ons klomp 'n stort te bied na 'n koue, vuil nag in die Baviaanskloof met die fietswedren! Pure plattelandse gasvryheid. Genadiglik het die water weer teruggekeer.

51 Bush Willow se terugvoer

Halo Gerdha. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. .
Lynette

51 Bush Willow
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 51, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112a9796dbb1f788d83ae36508779b68343e62906965fa9526d6d415a731e4fab8a9b2e0e4d316b41d79286288492fc36168?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 51 Bush Willow Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.01711 24.923337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang