Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Church

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hermanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir 51 on Church
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Abrie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B

Very nice place, well situated.

Happiness! Very quiet place, well situated, close to everything.

Elouise G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise G

Heerlik warm selfs op yskoudste dag van die jaar.

Dit was heerlik warm in die kamer ten spyte van die ysige koue van winter. Bed was sag en kamer mooiste mooi dekor gehad. Baie goeie en vriendelike diens. Duisend dankies vir die heerlike ontbyt die volgende oggend. Daai mieliebroodresep is goud. Sal beslis weer terug wees as ek weer in Welkom is.

Elani B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani B

Baie netjies en vriendelike eienaars.

Die woonstel was baie netjies en dekor baie mooi! Baie vriendelike eienaars en het uit hulle pad gegaan om te help waar hulle kan. Sal definitief weer daar bly.

Nadia P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Hartlik warm sal weer daar kuier.

Die gastehuis is 'n oase in die Vrystaat! Home away from home. Die eienaars is kosbare mense wat uit hul pad gaan om jou gemak te verseker. Dankie duisend. Jy voel die liefde daar.

Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Stunning verby.

Verblyf was ongelooflik lekker, huislike atmosfeer. Sal dit beslis vir almal aanbeveel. Skoon, netjies.

Annalize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Rolbal gaan speel.

Alles gehad wat ons nodig gehad het en was dankbaar vir elektriese kombers op bed, want ons het 'n bitter koue naweek beleef.

Martin B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Dit was baie aangenaam.

Baie professionele diens.

Tina A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina A

Was gerieflik en netjies.

Was 'n een dag oorslaap, en het aan al ons behoeftes voldoen.

Nella G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella G

Dit was fantasties.

Die plek is mooi en skoon, daar was tot elektriese komberse op die beddens. Die eienaar was baie vriendelik en beleefd. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Nancy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M

Stay was nice.

We had a beautiful stay, nice and quiet. We were grateful they had electricity blankets and extra blankets. Suggestions: Add the panel heater for the lounge to keep it warmer especially in winter. It was just too cold to sit in the lounge. Add garbage bags in the bin. We felt bad to throw garbage in the bin, we had to improvise with grocery bags. All in all we had a great stay.

Shawn M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn M

Rustig en stil.

Plekkie is baie rustig en stil. Eerste gasheer het dit laat voel of dit moeite is om ons te help. Die woonstel is baie goed ingerig, maar kon skoner gewees het. Daar was spinnerakke orals buite onder die afdak, die ligte was vol spinnerakke ook. Vir iemand met 'n phobia vir spinnekoppe was dit nogal angswekkend. Daar was ook spinnerakke basies in elke vertrek binne die woonstel. Dis somer en dis muskiettyd, hoofslaapkamer was vol van die pestelike goed. Voorsiende Doom/Raid in die woonstel sou waardeer geword het. Gasheer wat ons Sondag gehelp het was baie vriendeliker.

Hermien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Oorslaap in Welkom.

Baie, baie mooi 2-slaapkmer eenheid met veilige parkering en toegang tot tuin. Vriendelike eienaars.

Andre L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Hugo is 'n wonderlike gasheer.

Kamer en badkamer was top-gehalte, netjies en skoon. Handdoeke en beddegoed super skoon. 51 on Church een van die bestes.

Marinda I - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda I

Pragtige, kreatiewe plekke.

Het die private stoepie geniet. Heerlik daar gekuier en geëet. Genoeg komberse. Gerieflike badkamers en kombuis. Lekker snoesig geslaap. Stil omgewing na 10 in die aand. Gashere is dierbaar. Kookwater gebring vir koffie met beurtkrag. Hulle help graag as daar ietsie is. Dit was 'n opreg heerlike besoek.

Martin K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Lekker rustig.

Hulle het moeite gedoen om ons dieët te akkommodeer, dankie.

Emmerensia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerensia K

Gasvrye en vriendelike gasheer.

Ons was daar vir my seun se matriekafskeid. Die ligging was perfek. Die woonstel was so netjies en word elke dag skoongemaak. Die pragtigste dekor in die kamer, sowel as die perseel. Sal hulle definitief aanbeveel. Die gasheer was altyd bereid om te help. Dit was asof ons daar behoort.

Hanlie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

51 on Church is pragtig en naby alles geleë.

Baie dankie vir julle gasvryheid en oulike plek waar ons kon oorslaap. Alles was netjies en skoon. Alles is daar wat mens benodig.

Lizan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan M

Ideale blyplek in Welkom.

Ons het 'n troue bygewoon in Welkom en 51 on Church was die perfekte blyplek vir die geleentheid. Alles wat ons nodig gehad het vir die naweek was voorsien, en die gasheer het moeite gedoen om seker te maak ons is gerieflik en gelukkig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n gesin wat selfsorggeriewe verkies.

Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Gemiddeld.

Die gasheer wat ons ontvang het was nie baie vriendelik nie. Moes vir melk vra. Daar kort ’n waaier in die tweede kamer. Die tweede gasheer was baie viendelik.

Nadia B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Pragtige plekkie, so kreatief!

Die plekkie is so mooi gemaak, soveel helder kleure. Voel sommer tuis. Baie gemaklike atmosfeer. Die mense is baie vriendelik.

Dirk W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Verblyf het aan al ons vereistes voldoen.

Baie netjiese en rustige verblyf.

Tanja V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanja V

Mooi plek.

Pragtige dekor en rustige atmosfeer binne die erf. Onafhanklike verblyf waar jy kan kom en gaan soos nodig. Ontbyt was lekker. Eenheid was net nie so skoon soos wat mens sal verwag van 'n gastehuis nie.

51 on Church se terugvoer

Good day
Before you booked in an inspection was done, the room was clean and tidy.
If you are referring to the spider web, that was found under the chair we can unfortunately not help with that its nature.

51 on Church
Dries En Retha T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries En Retha T

Baie gasvry, ontsien geen moeite met redelike versoeke.

Lekker gebly, kwaliteit goed, effens gesukkel met TV-kanale, hulp is verleen. Kamer skoon en baie netjies.

Henry J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Perfek vir ons behoeftes!

Die plekkie is baie mooi en het 100% voldoen aan ons behoeftes.

André V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Gerieflik en netjies.

Gemaklike bed. Genoegsame ontspanningsareas. Goeie ligging ten opsigte van winkels en restaurante.

Junell V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Junell V

Kleur en ontbyt vir jou siel.

Matte/vloere kon skoner wees.

Clovis R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clovis R

Safe and secure, beautifully antique.

Beautiful setting, only had a problem with dog poo in the parking area and having to wake at 09:00 to check out so that the cleaning staff could do their work. The alarm goes on at twelve so you better be in before. Always room for improvement and flexibility. Good luck.

Cecilia S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Skoon, pragtige verblyf en baie vriendelike diens!

Ons het net een aand hier geslaap, maar sal beslis 51 On Church aanbeveel. Die tuin en kamers is pragtig en beslis 'n plek waar jy kan wegbreek. Ontbyt was heerlik en die gashere gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Sal definitief weer daar oornag!

Gavin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Perfect, great value for money.

We were very impressed with the accommodation provided. We were just not sure if it included breakfast and tea and coffee station, but I am sure we will stay here again if we in the area and need accommodation.

Dorothy V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V

Vyf sterre vir alles.

Definitief een van die beste plekke nog. Interessante dekor wat ek geniet het. Baie goed toegerus. Baie rustige atmosfeer. Baie goeie waarde vir geld.

Trevor H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor H

Netjies, karaktervol, respekvol, volledig, aandag aan klein dinge en ongelooflike ontbyt.

Sien sterre.

Martin E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Wat 'n wonderlike plek!

Die verblyf, diens, ontbyt en diens was uit die boonste rakke uit. Ons as gesin het dit baie geniet om hier te bly en is nie ver van die besighede af nie en ook nie ver van die Medi-Clinic af nie. Ons het baie lekker gebly vir twee aande en die woonstel was baie gerieflik en baie netjies. Die woonstel het alles ingehad wat ons benodig het en ek het selfs die Saterdagaand gebraai. Ons gashere het ekstra moeite gedoen met ons braai. Die gastehuis is geleë in 'n stil en veilige woonbuurt en is waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer by 51 on Church gaan oorslaap.

Jp B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Puik.

Goeie gasvryheid. Waarde vir geld.

Simon M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simon M

More like renting a room in a private, busy home than a professional B&B. I can't recommend.

Disorganised arrival, broken gate on arrival, owners didn't seem particularly helpful other than the absolute basics. Departing was complicated as I had to find the owner to open the garage. Experience was more in line with renting a room in a private home than a professional B&B.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Meer 'n kamer te huur in 'n privaat, besige huis as 'n professionele B&B. Ek kan nie aanbeveel nie.

Ongeorganiseerde aankoms, gebroke hek by aankoms, eienaars lyk nie baie behulpsaam nie, behalwe vir die absolute nodigste. Die uitklokproses was ingewikkeld omdat ek die eienaar moes kry om die motorhuis oop te maak. Ervaring was meer in lyn met die huur van 'n kamer in 'n privaat woning as 'n professionele B&B.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

51 on Church se terugvoer

Good day Simon,

I'm sorry about the incident with our gate. Unfortunately, the breakdown of mechanical equipment is unpredictable and can happen at any time.

We are a more intimate establishment and rather focus on individual service and quality than the norm. Our rooms are of an exceptional standard compared to what is available locally.

Our check-out time is from 07:00. I was awake at the time you requested to depart at 06:00 and opened the garage for you.

51 on Church
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2af722779856aac8abc3b07c18283dda6c98e4c183811f5fdd1ea805a32ec829e00e0860f80f8ef4e4b5f2c53300715f17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 51Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.981061908892 26.754076536745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang