Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 on Chartwell

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 750 R1 925 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

52 on Chartwell is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks en spog met 'n swembad en 'n see-uitsig. Hoë plafonne en groot vensters laat hierdie enkelverdiepingwoonstel oop, lugtig en ruimer voel as wat dit werklik is.

Die woonstel het lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet, bidet en 'n dubbelwasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n aparte stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.

Verder het die woonstel 'n privaat stoep met braaigeriewe en meubels. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Filip Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 52 on Chartwell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 1 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 1 925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7009f1267a6fe3908dcfc9fa3ccd11d3dacae0a544e2544305edd7e697119f779527f8e20ebcaf7e44227799a45b65b7baa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R1 925 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 52 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732182895841 31.082229894098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang