Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 on Pretorius

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir 53 on Pretorius
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Muanelwa N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muanelwa N

Splendid.

It was very clean and very peaceful at night. The pictures don't do the place justice. It was renovated and looks amazing. I loved it. The location is also very convenient. It was also very warm as I visited in winter. I thought it would be cold and brought an extra blanket with me. I didn't end up using it. Definitely going to stay there whenever I visit Polokwane.

Magda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Enjoy.

Pragtige plekkie. Sal die plek beslis aanbeveel.

Lise D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise D

Was baie lekker.

Ons was daar vir sport. Was naby skool en maklik om heen en weer te ry. Swembad was heerlik om in af te koel.

Elmarie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie N

Smaakvol en goed toegerus.

Was aangenaam verras met kamer wat nog mooier was as op die foto's. Pragtige kas met klein yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Daar was selfs vars melk in die yskas. Houer met koffie en tee, nie klein sakkies soos by meeste ander plekke. Baie netjies en skoon. Ideaal om een nag oor te slaap.

Abi L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abi L

Very nice and comfortable room with easy access to the airport and Mall of the North. Room has many amenities for a very pleasant stay.

Good location. Superb host — easily contactable and very helpful. Really nice room setting too.

Daphne P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne P

Uitstekend.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Liesbet en het dadelik tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Genoeg koffie en melk vir meer as 1 keer se koffie drink. Sal beslis weer daar oornag.

Natascha L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha L

Baie goeie diens.

Baie goeie diens en als wat jy nodig het.

Andrew D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Altyd 'n plesier.

Soveel vriendelikheid. Is my 4de keer by 53 on Pretorius in 5 jaar. Sal beslis weer en weer daar bly wanneer ek op reis is.

Dunstan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunstan M

Enjoyable.

My room was a bit small, especially considering that the work table, the toilet and the shower are in the same confined space.

Andrew D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Enjoyable!

Really enjoyed my stayover.

Andrew D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Gerieflik, skoon, netjies.

Ligging is baie gerieflik, 53 on Pretorius is 'n great oornagbestemming vir reisigers.

Braam E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam E

Uitstekend!

Baie vriendelike en behulpsame personeel en eienaar.

Braam E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam E

Uitstekend!

Personeel en eienaar baie vriendelik en behulpsaam!

Mauro Antonio Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauro Antonio Z

It was short.

I booked a room with a double bed only to get two single beds, the shower tap was broken and water was cold in the morning. And you need to call to find someone you're looking for even though they are in the same yard.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was kort.

Ek het 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek en slegs twee enkelbeddens gekry, die stortkraan was gebreek en die oggend was daar net koue water. En jy moet skakel om iemand die persoon waarna jy soek in die hande te kry, al is hulle op dieselfde erf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadine B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine B

Heerlike, rustige atmosfeer.

Na 'n dag se harde werk en konsentrasie, was 53 on Pretorius beslis 'n plekkie om te rus en jou batterye te laai. Heerlik en sal dit graag aanbeveel.

Renza C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renza C

Sterk aanbeveel. Gasvryheid op sy beste!

Puik akkommodasie. Gasvryheid baie goed en netjiese skoon kamers. Sal wel aanbeveel vir 'n kas met 2 deure om klere op te hang en om bagasie weg te pak sal pluspunt wees. Andersins goeie diens en omgee vanaf gasvrou.

Gerald V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V

Perfek vir sakereisigers.

Die eenheid was skoon en netjies. Was baie vriendelik ontvang en eenheid is elke dag skoongemaak.

Gerhard M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Baie gerieflik, mooi en skoon, vriendelike mense.

Sien sterre.

Marelie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie G

Baie lekker.

Skoon, nettjies en goeie diens.

Sanet C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C

Wil graag noem dat die kamers wat verbind is met 'n deur in die middel glad nie klankdig is nie, kon elke woord van gaste langsaan hoor sowel as die TV. Dit was nogal ongemaklik. Buiten dit was dit regtig puik.

See stars.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNjNiNWFkLTE2NGUtNGYyZS05MTVhLTI5ZWRlM2FjN2FiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 53 Pretorius Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.894205121915 29.464417727509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang