Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 On Vista Bonita

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Mariana E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Ons het so lekker gekuier. Wou langer bly maar ander verpligtinge gehad. Absoluut 'n wonderlike verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing awesome experience. This apartment comes highly recommended. It is modern, neat, and well-equipped with everything you need. It feels like a home away from home. The balcony offers stunning views of the ocean and it is just a short walk to the beach. The owner, Herman, and his secretary were so helpful and accommodating with check-in details and the loadshedding schedule. They made us feel very welcome. My husband and I truly enjoyed our stay and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanné G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons het ons kort kuiertjie baie geniet ten spyte van die kouefront. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal enige tyd weer in 56 On Vista Bonita gaan bly. Alles was skoon en netjies. Dankie vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa O
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Gemaklike, netjiese verblyf met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is baie netjies en alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Alhoewel dit agter die Diaz Hotel geleë is, het dit steeds pragtige uitsigte oor die see na links en regs vanaf die balkon. Die eienaar kan moontlik oorweeg om blokgordyne in die dubbelkamer te installeer vir die blou ligte van die hotel wat deur die nag brand. Die woonstel is op die 9e verdieping geleë en huurders moet bewus wees daarvan dat hysers nie werk tydens beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e87f66a25666605daf1d0fc22290e29ab8ce6dcf14c7e4723604771594a1479440361956a006ef92033315fa7aeabb55422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15860847335 22.108559337682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang