Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hestie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very neat and comfortable stay with everything one needs. The accommodation is very neat and comfortable. Everything one needs is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Eienaar het volledige inligting deurgegee en was ongelooflik behulpsaam. Huis was volledig toegerus. Ons het die stoep en privaat tuintjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker eenhede, het September 2023 in die regter huisie gebly. Al kritiek is die skoonmaak dame was bietjie lastig. Heeltyd in ons geselskap en die oggend met uit boek was sy al net na 8 uur besig om rond te staan en wag en begin die braai skoonmaak. Ons wou slegs ontbyt gaan eet en terugkom, toe besluit ons eerder om alles vroeër te pak aangesien sy reeds daar begin skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eco Smart Essentials Pty Ltd S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great stay. Good stay. There was everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vreeslike oulike plekkie, my tipe styl. Heerlike plek, eienaars het vir ons die ekstra myl gegaan nadat ons voertuig probleme gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Gemaklik gebly. Die eenheid het voldoen aan my behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Aangename ervaring. Ons het heerlik gebly in ons oornag-verblyf en die gasvrou Wilna en haar helper, Bella was baie gasvry en vriendelik. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag as ons in George moet tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Liewe Susan, Baie dankie vir jul kuiertjie in Stockenstrom 56. Ons waardeer jul goeie resensie en hoop om jul spoedig terug te sien by ons. Groete Wilna en Bella

Yolanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Handlebar Cottage @ 56 Stockenstrom. Alles was baie skoon en netjies. Kombuis was ten volle toegerus. Daar was fynhout en stompies vir 2 aande vir die kaggelvuur en 'n pot met pragtige tuinblomme op die kombuis tafel, dit het ons baie tuis laat voel. Skoon handdoeke is elke dag voorsien (ons het 2 nagte oorgebly). Tuin agter is pragtig en ruim, en alhoewel ons nie gebraai het nie (a.g.v. die koue weer) is alles daar indien jy sou wou braai. Ons wou graag naby aan Hoërskool Outeniqua bly vir die sport toernooi, en die kothuis is letterlik loopafstand (ongeveer 1km) gewees. Enigste negatiewe aspek t.o.v. ligging was dat die straat waarin die kothuis geleë is, baie verkeer dra. Dalk nie ideaal vir iemand wat lig slaap nie. Wilna en Johan, julle was altyd deur baie vriendelik en behulpsaam, ons waardeer jul gasvryheid. Kyk asb mooi na Hester, sy is goud werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Liewe Yolanda, Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is baie bly julle het die kuiertjie in ons huisie geniet. Hoop om julle volgende jaar terug te sien by ons! Groete Wilna en Johan

Ronel B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Ons het baie lekker gebly ten spyte van gure weer. Ons was teleurgesteld dat waar ons gebly het glad nie ooreengestem het met die foto van die advertensie nie en daar is nie genoem dat daar 'n ander eenheid is nie. Ons het dit werk gemaak, maar sou eerder ingelig wou wees, veral met die weer wat daar was. Die toaster werk nie en laat die krag afskop. Ons het 'n bakkie parkeerplek gehad. Baie knap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lekker sentraal in George. Ons het baie lekker gebly en Wilna was baie vriendelik. Die Spar is in loopafstand en baie van die belangeplekke is baie naby. Die huisie het 'n mooi gerieflike kombuis, met 'n gasstoof en ketel wat help met beurtkrag. Daar is ook 'n groot stoep met ingeboude braai vir lekker kuier. Die badkamer is net bietjie knap en die vloer word papnat tydens stort. Meer rakkies in die badkamer kan dalk help. Ons sal beslis weer hier bly. Beslis waarde vir geld. Dankie dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b694e1a5d47c961c41f3cb8cdef38c0f4b1104f1d576f5873c0072b47d58595ad178b39b6f16da38fff57b95a5071fecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 56 Stockenstrom Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.954212565549 22.469280390264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang