56B Gowrie Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Gowrielaan, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
56B Gowrie Village is ’n privaat selfsorgwoonstel op die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natal Middelande. Die landgoed is na aan die bekende Midlands Meander-toerismeroete met sy rits restaurante en winkels.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met ’n stoof en oond, ketel, broodrooster en ’n yskas-vrieskas toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. In die sitkamer is daar ’n kaggel en die woonstel het ook ’n balkon met ’n tafel en stoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs Gowrielaan, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 56B Gowrie Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Gowrielaan, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal