Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 Estoril Villas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

59 Estoril Villas is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai in Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat stap afstand van Diaz strand geleë is.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en badhanddoeke is op versoek beskikbaar. Gaste moet asb hulle eie strand handdoeke bring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met onder andere Netflix, DStv en Disney+. Gaste moet met hulle eie profiele aanteken. Gratis WiFi is beskikbaar..

Verder is daar 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Slegs 1 parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar. Die eiendom is ook naby restaurante en 'n waterpark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Farran S
Saam met vriende
5.0
Was alles die moeite werd en lekker om te bly. Ons sal weer kom. Sal beslis weer kom.
Sep 2024
Shana J
Gesin met klein kinders
5.0
A real holiday experience. This is our second time at the location and I will continue going back. Excellent location. Safety is a huge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lizette H
Gesin met tieners
5.0
This apartment is very beautiful, fully equipped and just wow. Beautiful apartment and very secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Hugh A
Saam met vriende
5.0
Baie winderig. Die woning was groot en goed ingerig. Jammer dat ons een van die natste naweke in die jaar gekies het. Die woonplek was goed ingerig en...
Sien meer
Sep 2023
Shana J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect location and excellent customer service. A beautiful space to enjoy with family. Security and location are very important to me...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 59, Beach boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212b92c5d4537f04591a930c0ccd2160341f577e50b17f3ee4b038d7b72aedd8c1141d5e1535fdd39538e9ca34080957be27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 59 Estoril Villas Beach boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162004223306 22.108862129569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang