59 Mark Street

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig is die eiendom nie troeteldiervriendelik nie.

Een nag verblyf word nie gedurende die hoogseisoen toegelaat nie.

Een nag verblyf word nie toegelaat vir aankoms of vertrek op 'n Sondag nie.

'n Minimum van twee gaste per bespreking word vereis.

Geen TV of Wi-Fi is beskikbaar nie.

Gaste word vriendelik versoek om hul eie braaihout te voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 840
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Mark Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang