Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

59 on True North Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Sanette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wat 'n wonderlike atmosfeer. Die ligging is naby alles en die kamers is volledig toegerus. Cobus ontsien geen moeite om jou te akkommodeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Ernie, dankie vir jou moeite om die goeie resensie te skryf. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Celeste S
1 nag
5.0
Mei 2023

Gerieflik. Gemaklike en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Celeste, dankie vir julle kuier by ons, ons waardeer jou resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Cindy P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Gasvryheid. Veilig. Netjies. Kamers is mooi en skoon. Baie rustiger, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Cindy, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A really nice place to stay. We stayed one night only and from the moment we got there, felt welcomed and in good hands. The room was nicely furnished and the bed was very comfortable. There was everything we needed including the loadshedding lamp. The house was quiet even though I think the guesthouse was full. We were only there for a short time, so didn't use the lounge and we didn't book for breakfast. We also saw a dassie in the garden so that was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Shenley, Thank you for taking the time and do a review. We appreciate your kind words. We will love to host you soon.

Sanet H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Netjies. Ontvangsarea/parkeerarea kort aandag. Verwarmer het nie gewerk nie. Kort nuwe, stywer kussings. Badkamerlig se bedrading was onveilig met stoom, oop lig. Verder baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Sanet Ons is jammer oor julle ervaring! Dankie vir die review. Ons het reeds als reggestel. Ons glo julle volgende kuier sal 5/5 wees. Vriendelike groete, Cobus

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie rustig. Ons het die verkeerde kamer geboek, wou 'n King bed hê. Gasvrou gebel, sy het ons dadelik gehelp. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Nico Thank you for your review - we are looking forward to your next stay with us Kind regards Cobus

Yolande M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Loved the decor and the spacious shower! We also the loved how easy it was to find the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Yolande, Thank you for your wonderfull review! We strive to make our guests stay, a feeling as at home! We are looking forward to your next stay. Kindest regards Cobus

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Luan, Ons is jammer oor julle ervaring. Ons poog om presies te lewer wat jy bespreek. Die kamer wat julle bespreek het is enter ons Budget kamer en het ook al talle goeie review ontvang van gelukkige couples. Ons is dankbaar ons kon op die tyd 'n alternatief bied. Ons sal julle graag weer wil in die toekoms huisves. Vriendelike groete, Cobus.

Letso D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Oh wow, what a lovely experience. We definitely enjoyed our stay and will be coming back soon. Thank you for your professionalism, easy booking process and very clean accommodation. In isiZulu we say Siyabonga, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Letso, Thank you for this great review. We truly appreciate it. We are looking forward to your next visit.

Altus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlik. Stunning mense en stunning plekkie! Mooi netjies en baie skoon! Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Bella baie dankie vir die pragtige resensie! Ons sien uit na julle volgende kuier by ons!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North-pad, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtD7KcriDIyAQXEiHFoYz6QQpFYBDhJ3a9xKru4IkKmlcgwRmeM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang